LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bishop's Guest House | LekkeSlaap
+39

Bishop's Guest House

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Bishop's Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alex D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alex D
Saam met vriende

OK stay. Everything we needed was available. The price was reasonable.

Not much more I can say.

Melanie L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel en bestuur, kamers gerieflik en daaglikse skoon handdoeke en skoonmaak van kamers. Uitstekend!

Ons sal graag Bishop's Gastehuis aanbeveel vir enige verblyf. Gastehuis is in 'n stil omgewing en geen geraas nie. Ons het lekker gebly vir 'n week met daaglikse skoonmaak van ons kamer, die bed word opgemaak en heerlike vars skoon handdoeke daagliks was 'n groot bederf! Baie dankie aan Stefan en sy personeel ons het die tydjie by julle geniet!

Lynette T - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die prys die moeite werd.

Die diens is baie goed, die kamers is baie netjies en mooi.

Hetta M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetta M
Besigheidsreis

Netjiese, veilige verblyf!

Wonderlike ontvangs en diens.

Corne B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oorslaapplek.

Kamer bietjie klein, maar groot genoeg as jy net wil oornag. Beter om die duurder kamers te bespreek as jy bietjie langer wil kuier.

Bishop's Guest House's terugvoer

Hi Hetta,
Baie dankie dat U die tyd geneem het om vir ons so goeie review te skryf. Ons waardeer terugvoering van ons kliënte, want dit help om ons gastehuis en diens te verbeter.
Groete,
Stefan
Eienaar

Bishop's Guest House
Tumi D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi D
Gesin met tieners

A beautiful, harmonious guesthouse with friendly and caring staff and owner.

Although we underestimated the distance from Johannesburg to Eshowe, the hospitality we found at Bishops' Guest House made us forget the long hours of travel. We enjoyed every moment of our stay. The place was peaceful even in the midst of having load-shedding the first night, all was handled in a very caring way by the owner. Thank you for this pleasant stay.

Bishop's Guest House's terugvoer

Dear Tumi,

Thank you for taking the time for your positive feedback.
My staff and I truly value our customers and our aim is for you to feel like Bishops Guesthouse is "Your home away from Home".
I read your message to the staff and your appreciation motivated them tremendously
We hope to see you soon

Kind regards
Stefan
Owner

Bishop's Guest House
Gerard B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon waar die individu welkom voel. Huis weg van die huis.

Baie aangename verblyf mits die volgende aangespreek word: Daar word aanbeveel dat daar 'n afsluittyd is vir die aankoms van gaste. Dit is onaanvaarbaar dat gaste om 03:00 arriveer, lawaai opskop en hul motors in die ryvlak parkeer. Dit is totaal onaanvaarbaar dat gaste onbehoorlik geklee deur die eetkamer loop terwyl ontbyt genuttig word. Die prys van die ontbyt was op die webblad geadverteer vir R50 per kop terwyl die gastehuis intussen die prys verhoog het na R75.

Bishop's Guest House's terugvoer

Hello Shelley, I am sincerely sorry for the unfortunate experience Gerard and his wife had while staying at Bishops, unfortunately I was on a weeks leave. I can assure you, had I been on duty, this would not have happened. I do allow late entries, but on prior arrangement only, as I live on the premises. People travel from all over to attend weddings and funerals and therefore find it impossible to collect keys and remotes early. Please remember we are situated in Zululand where distances are far between. Yes, we do need to update our rates on your system as they have now gone up in this new year.
I once again apologize sincerely and certainly hope to meet Gerard and his wife in the near future.
Thanking Travelground for all their support they have given us in 2016 and wishing all the management and staff a blessed and prosperous 2017.
Kind regards, Hazel Johnson.

Bishop's Guest House
Klaus P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable

A wonderful breakfast, quiet, clean, and friendly.

Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 26, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFi8HtrsOj9rCMURow5DqgdUPhiDVLsgnIgidyBjDxzNaJ19xRQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 26 Main Street Eshowe 3815 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.8992751 31.461183
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!