Bishopscourt Akkommodasie by Bishopscourt Village | LekkeSlaap
+16

Bishopscourt Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-laan 3, Bishopscourt Village, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bishopscourt Village is 'n pragtige selfsorghuis. Dit is naby die Liesbeekrivier se pragtige tuine en dit bied asemrowende uitsigte op Tafelberg. Die huis is ook net 'n klein entjie se ry vanaf Nuweland en Cavendish Square.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eet-, en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is 'n eetkamerstel vir 6 in die leefarea. Die gerieflike sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Bishopscourt Village het ook 'n groot swembad en kuier-area met 'n braaiplek en pizza-oond. Die sekuriteit is puik en daar is parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Bishopscourt Village sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Princess-laan 3, Bishopscourt Village, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-laan 3, Bishopscourt Village, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1ZjUxOWE2LWMzMzctNGQ2My1hZDgzLWYxNjgzZTMyNzUxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 900  per nag (plek vir 6) 3 Princess Avenue Bishopscourt Village 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -33.98332 18.4508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za