LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bishopsfield Guesthouse | LekkeSlaap
+25

Bishopsfield Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverton-weg 33, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 610 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bishopsfield Guesthouse is ’n pragtige gastehuis in die boomryke woonbuurt, Rondebosch met toegang tot die Universiteit van Kaapstad en Nuweland Rugby- en Krieketstadions. Die perseel is net 100 m van Bishops Diocesan College en 14,8 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Verblyf is beskikbaar in 3 dubbelkamers in die hoofdeel van die gastehuis, met ’n sitkamer wat eksklusief vir gaste beskikbaar is. Daar is ook ’n klein suite en ’n selfsorgkothuis op die perseel. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, ’n verhitte handdoek-reling, TV, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en katoenlinne.

Die area is stil en rustig en die ligging bied toegang tot Kaapstad se middestad, mooi strande en die V&A Waterfront. Die ligging is ook naby hoofweë.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bishopsfield Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Riverton-weg 33, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bishopsfield Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 610
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 610
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverton-weg 33, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1EWlZOVrOS6TPEj8GFFGhwjxvdirdX9XAY3cI4cDinKpFB73qV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 610  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 33 Riverton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.965312 18.485013
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!