LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bishopsfield Guesthouse | LekkeSlaap
+25

Bishopsfield Guesthouse

Gastehuis
Blou Kamer
Vanaf R1 610
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kamer is op die grondverdieping naby die voordeur. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en daar is ook 'n lessenaar, waaier, TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kluis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Twin

Selfsorgkothuis
Vanaf R1 690
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorgkothuis is in die tuin en het sy eie dek. Dit het 'n sitkamer, kombuisie en 'n aparte slaapkamer met 'n en suite-stortkamer. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, oond, stoof en kombuisgerei toegerus. Die slaapkamer het 'n waaier, kluis, elektriese kombers en kasspasie. Die hele kothuis het ondervloerse verhitting.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ateljee-suite
Vanaf R1 980
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljee-suite is in die tuin en het sy eie dek. Dit het 'n koningingrootte-bed, sitarea met 'n TV, 'n volledige badkamer en ondervloerse verhitting. Daar is ook 'n yskassie, waaier, elektriese kombers, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Die suite het 'n klankdigte deur wat dit met die selfsorgkothuis verbind om dit 'n tweeslaapkamerkothuis met 'n sitkamer en kombuisie te maak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 610
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverton-weg 33, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1EWlZOVrOS6TPEj8GFFGhwjxvdirdX9XAY3cI4cDinKpFB73qV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 33 Riverton Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.965312 18.485013
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!