Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bismarck Ecke Self-catering

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Bismarck Ecke Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kwartus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kwartus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Sentraal geleë. Die wasmasjien was 'n wenner na die woestyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike, ontspanne tyd in Swakop!

Dit is altyd lekker om in Swakop vakansie te hou, maar met ons akkommodasie in Bismarck Ecke Self-catering was dit sommer nog lekkerder. Wat 'n netjiese, moderne plek! 'n Paar minute se stap na die Jetty en winkels. Die eienares, Gia, en Chantal was altyd baie hulpvaardig en vriendelik! Dit was 'n 6 uit 5 verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bismarck Ecke Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Petro! Ons is bly dat julle die tyd in Swakop geniet het en hoop om julle in die toekoms weer te kan verwelkom.

Bismarck Ecke Self-catering
Isabella H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella H
Gesin met klein kinders

Dit was die netjiesste en bes geleë plek wat ons wildste verwagtings oortref het.

As eerste gebruikers van die website was ek onseker oor hoe dinge werk, maar vandat ek my bespreking gedoen het, is ek net ondersteun, telefonies en per e-pos. Hoef oor niks te wonder nie. Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster akkommodasie.

Heerlike woonstel met 'n wasmasjien, internet en Smart TV met Netflix ens. 'n Welkome verrassing na 'n week in die Namib se stof. Dit is 'n stil area en lekker sentraal. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het en 'n groot toesluit motorhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met vriende

Heerlike plek.

Ons het baie lekker gebly. Woonstel is ruim en baie netjies. Toesluitmotorhuis is 'n bonus. Als in die woonstel wat ons nodig gehad het. Beddens het heerlik geslaap. Selfs goeie WiFi gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmc D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmc D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Die woonstel is goed geleë. Netjiese, moderne woonstel. Veilige parkering. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda E
Saam met vriende

Baie lekker. Absolute fees.

Die diens was uitstekend. Ons het op die tippie besluit om 'n dag vroeër as bespreek Swakopmund toe te gaan en is onmiddelik gehelp en kon toe 'n dag vroeër inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verna G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verna G
Gesin met tieners

Silwerskoon, veilig, fantasties ingerig en heerlik ruim.

Na 'n week van stof en grondpad was dit verfrissend om 'n selfsorg-eenheid met 'n wasmasjien, internet en spasie te kon hê! Ons het veilig gevoel en ons tienermeisies het die kamer met hul eie badkamer geniet. Dit is 'n stil area en lekker sentraal. Dit was 'n heerlike pitstop om by te rus, skoon klere te kon kry en WiFi te kon gebruik om met familie en werk te kommunikeer. Net 'n paar voorstelle: Die beddegoed is silwerskoon en spierwit, maar die duvets pas nie ordentlik op die beddens nie. Gelukkig was dit nie koud nie en het ons met ekstra komberse gereis. Die handdoeke is fantastiese kwaliteit, maar effe aan die klein kant. Ons het sonder roaming en data gereis en spesifiek die woonstel vir sy WiFi gekies. Dit was effe teleurstellend dat die webtuiste versuim het om ons in te lig dat die WiFi baie beperk was en ons dit sou moes aanvul vir ons 4 dae se verblyf. Daar was slegs een DStv-kanaal beskikbaar. Dit sal goed wees om ook 'n kinderkanaal beskikbaar te hê. Baie dankie vir wonderlike verblyf! Ons was op hoogte gehou met ons bespreking en goed ingelig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bismarck Ecke Self-catering se terugvoer

Dear Verna, thank you so much for your positive feedback and ideas for improvement, both are hugely appreciated.

I am slightly concerned about the comments on the Wi-Fi, since the apartment has had fiber uncapped, since April this year. It is also in the listing, of which I have copied the relevant part here for you.

"Uncapped Wi-Fi is provided and the apartment has a TV television with a DStv decoder. Guests should bring their own smartcard. For those who would like to relax with a book, please feel free to browse the bookshelf. "

I do hope that this was only a misunderstanding and I hope to welcome you back again soon.

Kindest regards,
Gia

Bismarck Ecke Self-catering
Herman L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met vriende

Rustig en lekker.

Baie rustig, baie mooi, baie veilig en 'n goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S
Gesin met tieners

Alles was goed.

Alles was in orde, geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Gesin met klein kinders

Alles wat jy nodig het en nog meer.

Ons het ons kuier by Bismarck Ecke terdeë geniet. Die selfsorg-eenheid het alles wat jy kan benodig en is lekker sentraal geleë - naby die strand, winkels en nog meer. Ons hoop om sommer vinnig weer te gaan. Baie dankie vir een van die lekkerste vakansies ooit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Polla D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Polla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Woonstel is goed geleë. Binne stapafstand van see en besighede, besienswaardighede. Woonstel is netjies, luuks/modern oorgedoen. Die dubbelbed het 'n baie goeie kwaliteit matras met mooi/keurige beddegoed. Die toesluit garage vir motor en alarmstelsel is 'n bate. Die reëlings waar om die sleutel vir die woonstel te kry met aankoms is vaag en behoort meer spesifiek aan voornemende gaste gekommunikeer te word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Die woonstel was baie netjies en die uitleg van die kamers en badkamers is perfek. Alles wat jy nodig het was daar,net nie braai geriewe nie. Ek sal Bismarck Ecke enige tyd aanbeveel aan almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 565
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 565
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 565
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bismarck-straat, Bismarck Ecke 4, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f2a13df58d5212e7e0f2b1f2717336c8d73f4ab3ced28615f9594a6af0232a97b2215c83e777b49e12ee1b4a38372e45f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 565 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Bismarck Street 4 Bismarck Ecke 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.681437383061 14.524545996093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem