by Bitou Island on Thesen Islands | LekkeSlaap
+32

Bitou Island on Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoulaan B3, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 750 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bitou Island on Thesen Islands is 'n dubbelverdiepinghuis op Theseneiland in Knysna. Die Theseneiland-landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangbeheer, en verskeie winkels en restaurante.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 dubbelslaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die eetarea het 'n etenstafel met 6 stoele en die sitarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met 'n etenstafel.

Slaapplek

’n Bespreking by Bitou Island on Thesen Islands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bitoulaan B3, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitoulaan B3, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoS0hzfsBvfqebZEeQ92QCzQuCouzwDMsBuKeTyfcypxyReJ1fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750  per nag (plek vir 6) B3 Bitou Lane Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.046554 23.050078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem