Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaaskansie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lydia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Blaaskansie
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Heidi F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi F
Besigheidsreis

Alhoewel ons by Blaaskansie gebly het vir besigheid, het ons heerlik ontspan.

Heerlik rustig en ruim en baie goed uitgerus. Die agterplaas Ottergat kuiers was voorwaar 'n wenner en velige gesellige ontspannende aande is daar spandeer. Die huis is in 'n goeie ligging, stapafstand na die winkels. Dankie aan Lydia en Bee wat ons met opeharte en warm gasvryheid ontvang het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize M
Saam met vriende

Baie netjiese plek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaaskansie se terugvoer

Hi Lize, Ai baie dankie vir ons mooi boodskappie. Dis altyd so lekker om te weet iemand het ons plekkir geniet en lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle weer. Gods seën vir julle.
Liefde en groete
Lydia Nel

Blaaskansie
Tertius K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Saam met vriende

Uitstekende, nuwe ondervinding in klein dorpie.

Verblyf en mense besonder vriendelik, behulpsaam en gesellig, sal enige tyd weer daar aandoen. Huis beskik oor alles wat nodig is en netjies, groot genoeg vir groot groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaaskansie se terugvoer

Goeiedag Tertius, ons is baie bly dat julle die wegbreek geniet het, en ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die mooi resensie, ons streef daarna om ons gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak. Dan word gaste later vriende want hulle kom altyd weer kuier.

Blaaskansie
Neysa W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neysa W

Dit was fantasties.

Blaaskansie was fantasties om in te bly ons het dit geniet. Die eienaars en die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik en behulpsaam. Namens my en my gesin wil ek baie dankie sê vir u bedagsaamheid en vriendlikheid ons het u plekkie baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaaskansie se terugvoer

Goeiedag Neysa
Dis net 'n groot plesier. Baie dankie vir julle kuiertjie by ons. Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop julle kom kuier sommer gou gou weer. Gods seën vir julle.
Groete
Lydia

Blaaskansie
Rene C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene C
Gesin met tieners

Was baie teleurgesteld.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en die huis self was skoon. Maar as jy nie 40 km-grondpad wil ry nie, dan is die nie die regte plek nie. Daar is geen teerpad na Kleinzee toe nie. En om by die strand uit te kom moet jy weer 'n baie lelike grondpad ry. En maak seker jy vat genoeg kos saam, die winkels daar is buitensporig duur omdat hulle 110 km weg is van die naaste dorp (Springbok).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaaskansie se terugvoer

Goeiedag Rene
Soos die advertensie noem, is daar net die grondpad tot in Kleinzee en daar word vir al ons vakansiegangers voorgestel om sommer klaar in Springbok hulle kos en drinkgoedjies te koop juis as gevolg van hierdie rede.
Ons is jammer julle voel so oor Kleinzee, maar miskien moes julle net die advertensie weer gelees het.
Vriendelike Groete
Lydia

Blaaskansie
Wainne N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wainne N

Dit is 'n rustige plek om jou batterye te herlaai.

Rustige plek. Waar 'n mens familietyd kan geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaaskansie se terugvoer

Wainne ons hoop julle kom kuier sommer gou gou weer hier in Kleinzee. Julle is altyd welkom by Blaaskansie. Baie dankie vir die mooi resensie. En dankie dat julle Blaaskansie gekies het om te kom rus. Ons bid vir julle 'n wonderlike 2022 toe gevul met liefde, vrede en gesondheid vir jou hele gesin.

Groete
Lydia
Blaaskansie

Blaaskansie
Renate C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Renate C
Saam met vriende

Geskikte huis met woonstel vir familie en vriende.

Was nie skoon toe ons daar kom nie. Eienares het dadelik die diensverskaffer gewissel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaaskansie se terugvoer

Goeie dag tannie Renate,dankie vir die resensie. Ek vra weereens omverskoning vir die vorige opsigter se slegte diens. Dit was onverskoonbaar. Maar ek kan met vreugde sê dit gaan nou sommer stukke beter. Hoop tannie kom kuier weer by ons. 😉

Blaaskansie
Victor C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor C
Gesin met klein kinders

Dit was die moeite werd, ons het dit terdeë geniet.

Baie dankie aan Lydia met haar gasvryheid en vriendelikheid. Ek beskryf haar as 'n borrelende fontein. Die pooltafel is 'n wonderlike idee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaaskansie se terugvoer

Goeiedag Victor, ek is baie bly julle het julle wegbreek geniet. Julle is meer as welkom om enige tyd weer van ons ou plekkie gebruik te maak en dankie vir die wonderlike kompliment.

Groete,
Lydia.

Blaaskansie
Beverley K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley K
Saam met vriende

Heerlike naweek.

Avontuuragtig, sielverkwikkend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaaskansie se terugvoer

Hi Beverley,
Ek is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle weer hier te kan verwelkom. Dankie vir julle ondersteuning.

Blaaskansie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Straat 17, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACzknY9v8KMETr7Cq7jAIW7GxfkmLHF5NwIT51vCEMYEdEG6X0J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 7) 9 5 1 5 17 5th Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.677654427207 17.072296695662
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem