Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blaauw Cottage

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 39 resensies vir Blaauw Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Helen S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S

We were in town for a wedding.

We had a wonderful stay and hope to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F
Saam met vriende

Uitstekende geriewe en top kwaliteit.

Lieflike, moderne plekkie met topkwaliteit geriewe, baie gesellig met 'n kaggel en binnebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valeska K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeska K
Saam met vriende

My bridesmaids and I stayed the weekend and got ready at Blaauw Cottage.

It was one memorable stay. They put a lot of effort into the place and stay. Would definitely recommend staying there. Made a lot of special memories and got some beautiful photos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgerond en pratig!

Fantasties met afgerondheid en buitengewoon keurige interieur en argitektoniese ontwerp!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miemie M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie M
Saam met vriende

Fantastiese nuwe huis.

Ons was baie beïndruk met Blaauw Cottage. Dit is pragtig en naby alles geleë. Ons het sommer oral gestap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Beste Miemie. Baie dankie vir jou resensie, ek is bly julle het die verblyf by Blaauw geniet. Ek hoop om julle weer te kan verwelkom.
Groete,
Ester Siebert

Blaauw Cottage
Elsa G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G
Saam met vriende

Baie mooi en netjiese huis, mens kan sien die eienaar het aan alles gedink wat mens kan nodig kry.

Sal beslis aanbeveel, elke sent werd en baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Goeie dag Elsa.
Baie dankie vir jou resensie. Ek is bly jy het die verblyf by Blaauw geniet.
Ek hoop om jou te kan terug verwelkom in die toekoms.
Groete.
Ester

Blaauw Cottage
Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met vriende

Baie lekker huisie. Modern en skoon.

Ideale blyplek om die dorp en omgewing te gaan verken. Sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Dankie vir die resensie, Johan. Ek hoop ons kan jou gou weer terug verwelkom by Blaauw Cottage. Vriendelike groete, Ester.

Blaauw Cottage
Liesel N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel N
Saam met vriende

Truly enjoyable.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you for the review Liesel. I hope to welcome you back to Blaauw. Kind regards. Ester Siebert

Blaauw Cottage
Edgar S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar S
Gesin met klein kinders

The house was perfect for what we wanted and the number of guests and age group.

The house had all basic necessities. It is smaller than some holiday houses I stayed at, however it is dependant on your needs. The house catered for all our requirements. It is clean, well laid out and allows one to relax. For some like myself who haven't travelled to that part of Cape Town, perhaps an information chart on the where the major retail stores are location would be helpful. The local PnP stocks a substantial amount of goods, but may be limited in some respects.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Fantasties om dorp te voet te verken en ook die area per motor. Wou graag langer bly, maar was ongelukkig vol bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elli W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elli W
Saam met vriende

Exceeded the wow factor.

Beautifully appointed, from the bathroom amenities, glassware, every appliance you might need. Enough braai wood to last a summer. Highly recommended, very comfortable and worth every cent. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you for the review Elli. I hope to welcome you back to Blaauw soon! Regards.
Ester

Blaauw Cottage
Janine H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvolle huis perfek vir 'n stadswegbreek.

Blaauw Cottage het alles wat jy nodig het vir 'n rustige en gesellige tyd in Riebeek Kasteel. Die ligging is perfek, die kamers is baie gemaklik en die kombuis is netjies en stylvol. Die swembad is 'n groot bonus! Ons sal weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Praghuis en die mooiste dorpie.

Hierdie huis is besonder mooi en so goed ingerig. Ons was 4 volwassenes. Die braai en kuierplek is ruim en kamers bied elkeen sy eie privaat slaapplek en badkamer. Ons sal vir seker weer hier bespreek en beveel dit graag aan. Ook veilig vir motors en stil omgewing. Binne loopafstand van lekker eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilton J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en gemaklik.

Sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, rustig met alles wat jy kan benodig

Baie netjiese eenheid, baie goed toegerus; alles is modern en werk goed. Sprankelende swembad. Veilige parkeerplek agter ’n elektriese hek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle K
Saam met vriende

Lovely modern and clean home. Awesome little swimming pool and the garden is so well kept and tidy. Lovely outside area and braai setup. Very beautiful well situated house.

We will be back for sure. Amazing location, lovely clean and good-feeling home and just a lovely night away. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danny W - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige plek om by te bly. Sentraal ligging en baie veiling.

Alle reëlings het goed afgeloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onspannend en veilig

Dit was heerlik. Die eienaar is so vriendelik en op dit. Ons gaan definitief weer terug. Die coolste ding is dat die perseel privaat is en die eienaar nie ook op die selfde perseel bly nie. Baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi B
Gesin met tieners

Such a charming cottage and loved the refreshing swimming pool too!

Our only feedback, is that the food prep knives were no longer sharp and the beds were unfortunately not comfortable - the timber bed bases rock and the mattresses need replacing. Otherwise very satisfied and appreciated how kind and prompt Klaus was with all his communication. Much appreciated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-marie F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The perfect gem!

We absolutely loved our stay at Blaauw Cottage! It's a perfect gem in a wonderful little town. The cottage was very neat with everything one can possibly need, comfortable bed, good quality bedding and towels, etc. Klaus was the perfect host and always available to assist with any questions and recommendations of what to do in the area. We just loved spending time in the beautiful backyard, perfect splash pool, comfortable sunbeds and a lovely braai area with wood provided. We just loved all the birdlife in the garden, it was so peaceful and the perfect place to just relax the whole day! I would highly recommend this place and we will most definitely return again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Netjiese, moderne huis en loft. Elke slaapkamer het sy eie badkamer. Huis en loft het lugreëling en waaiers. Geyser het genoeg warm water vir ons vyf persone. Baie privaat en veilig. Klein swembad is heerlik. Klaus se diens is onoortreflik en blitsvinnig, niks is vir hom te veel moeite nie. Heerlike braaiplek. Ons sal vir seker weer daar oorbly. Kan dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Dawie! Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Klaus

Blaauw Cottage
Frans L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L
Saam met vriende

Baie oulik, netjies en gerieflik. Sal great wees in somer wanneer mens die private swembad kan geniet.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Die plek was skoon, baie netjies en goed ingerig. Die huis voel ook veilig. Sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Dankie Frans, ek hoop om julle in toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Klaus

Blaauw Cottage
Angelique C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique C
Saam met vriende

Altyd lekker om terug te keer na Blaauw vir ‘n naweek!

Ligging en netheid is perfek. Gesellige huis vir 2 paartjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Angelique! Jammer vir die baie stadige reaksie! Hoop om julle weereens by Blaauw te verwelkom...

Blaauw Cottage
Christo K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Saam met vriende

The most modern home.

The host, Klaus, was brilliant. We never saw him but the two occasions we did he made us feel very welcome. We will definitely be visiting Blaauw very soon. The house is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you, Christo! I hope to welcome you back again sometime.

Klaus

Blaauw Cottage
Linda H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Fantastiese huis, met alles wat 'n mens nodig het.

Baie vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Linda! Hoop om julle terug te verwelkom.

Klaus

Blaauw Cottage
Cherie C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie C

Blaauw was perfect for my parents and I to spend some quality time together in the lovely valley.

Blaauw is a wonderful spot for to stay with the 2 bedrooms and 2 bathrooms being separated by the spacious open-plan living area. It rained heavily while we were there which was a complete joy as the Western Cape is so desperate for rain, so we lit the fire and listened to the rain on the roof while feeling all warm and toasty inside. We loved it, thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you so much Cherie, for the wonderful review. You're welcome back anytime, and bring the rain with you again.

Blaauw Cottage
Adrian M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian M
Saam met vriende

Lovely spot close to the center of town.

We really enjoyed our stay at Blaauw. The place is well equipped and nicely laid out. It's a walking distance to the center of town.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plekkie naby die middedorp.

Ons het werklik ons tydjie by Blaauw geniet. Die plek is goed toegerus en oulik uitgelê. Dit is stapafstand vanaf die middedorp.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you Adrian. You're welcome back anytime. Regards, Klaus.

Blaauw Cottage
Arne G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne G
Saam met vriende

Gorgeous place! Would definitely return!

What an amazing place, so cosy and very modern! The fully furnished kitchen was a great, along with the privacy of the property and cleanliness of the rooms. we didn't want to leave. the host was very friendly and welcoming, easy to get in touch with and always ready to help, a weekend felt to short to enjoy the house and the town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you Arne. We hope to welcome you again in future.

Blaauw Cottage
Ceronia J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ceronia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte plekkie om te ontspan.

Ek en my man het vir 2 dae in hierdie lieflike plek gebly. Dit was presies wat ons nodig gehad het. As jy weg van als wil kom en wil "recharge" is dit die perfekte plek. Ons het 'n warm en vriendelike ontvangs van Klaus ontvang en hy het seker gemaak dat als in order is vir ons tydjie daar. Die plek is goed ingerig met als wat jy nodig het. Al wat jy moet doen is om jou skoene uit te skop en te ontspan. Vir die warme dae en aande is daar 'n lugversorger en dakwaaiers en vir die winter is daar 'n kaggel binne en 'n ingeboude braai buite op die stoep. Ons sal definitief weer terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Ceronia! Lekker om te weet dat ons werk waardeer word! Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Blaauw Cottage
Debby-jo F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debby-jo F
Saam met vriende

Mooi, modern en privaat.

Ons het elke aspek van hierdie kothuis geniet. Mooi, modern, netjies en privaat. Alles wat jy nodig het, swembad was beslis 'n bonus in die hitte. Sal definitief weer gaan! Dankie aan Clause vir sy goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Dankie Debbie. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Blaauw Cottage
Lize R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Gesin met tieners

Baie skoon met als wat mens nodig het. Wil weer kom.

Baie lekker blyplek. Gerieflik en baie mooi en sentraal in dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Lize. Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Klaus

Blaauw Cottage
Leendertz W - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendertz W
Gesin met klein kinders

Contemporary. Modern.

Beautiful finishings, great hospitality. Very well appointed cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you Leendertz. I hope to welcome you back to Blaauw in future.
Kind regards,
Klaus Piprek

Blaauw Cottage
Nola D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nola D

Fantasties!

Baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid. Die plek is regtig 'n klein hemel op aarde, perfek toegerus en heerlike rustig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Nola.
Ek hoop om julle weer binnekort te verwelkom.

Groete,
Klaus

Blaauw Cottage
Karel V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons verwag het.

Daar was geen onaangename verrassings nie. Die verblyf was net wat ons nodig gehad het om 'n bietjie weg te breek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Karel. Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete
Klaus

Blaauw Cottage
Ilse A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse A
Gesin met tieners

Moderne, pragtige nuwe huis met alles wat 'n mens kan nodig hê in 'n selfsorg-eenheid.

Baie lekker hier gebly. Eienaar ook baie behulpsaam en aangenaam. Sentraal geleë en loopafstand van restaurantjies en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Ilse! Ek hoop om julle weer in toekoms te verwelkom.

Blaauw Cottage.

Blaauw Cottage
Melanie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were very happy with the Blaauw Cottage, it was everything we expected and more!

Blaauw Cottage was a fabulous, comfortable, convenient base to stay at to visit the winelands, olive farms and sites of the beautiful Swartland in the Western Cape. We had everything we needed at the cottage and the village of Riebeek Kasteel is truly a delightful place to wander around with plenty of restaurants and interesting shops and galleries - all just a 10 minute walk from the cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you so much Melanie! It was a pleasure hosting you, and I look forward to welcoming you again in future!
Kind regards
Klaus

Blaauw Cottage
Tania J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Saam met vriende

Beste waarde vir geld ooit!

Die cottage is uitstekend beplan en gerieflik ingerig met 'n super skoon, heerlike swembadjie om in af te koel. Moenie jou swemklere vergeet nie. Dis gerieflik binne stapafstand vanaf die supermark en beste eetplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Tania! Ek hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom!
Groete
Klaus

Blaauw Cottage
Sonja D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Gesin met tieners

Blaauw Self-catering Cottage is exceptional!

Blaauw Cottage is perfect and I cannot fault anything. Attention to detail, practical, luxurious and clean. We will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Thank you very much Sonja! We are so pleased you enjoyed your stay.
We hope to welcome you again sometime soon?
Kind regards,
Klaus

Blaauw Cottage
Celesté C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celesté C
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek en goed geleë.

Ek sou graag met bespreking al wou geweet het dat beide kamers dubbelbeddens in het. Sou graag eerder 2 enkelbeddens in die een kamer wou gehad het. Ek kan oor niks kla nie. Die linne is van goeie gehalte en daar is oorgenoeg breekware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blaauw Cottage se terugvoer

Baie dankie Celeste! Ek hoop om julle weer te verwelkom.
Groete,
Klaus

Blaauw Cottage
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeek-straat 17a, Riebeek-Kasteel, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq87Gyg6fv6tVeb3JqshZwJnGdEhpk2TJnCtTbaLSLerDJmj987?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense 39 5 1 5 17A Van Riebeek Street Riebeek Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.385165221579 18.898359239101