by Blaauwater Farm Garden Unit | LekkeSlaap
+164

Blaauwater Farm Garden Unit

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Blaauwater Plaas lê aan die voet van die majestueuse Lootsberge 49 km vanaf Graaff-Reinet. Dié plaas behoort al vir generasies aan die Kingwills. Ons boer al vir meer as 100 jaar met merinoskape wat bekend is vir die puik gehalte van hul wol en vleis.

Blaauwater Farm Garden Unit bestaan uit 2 eenhede met slaapplek vir 12 gaste. Blaauwater Farm Garden Unit het 'n selfsorg-kombuisie met 'n ketel, mikrogolf, en 'n yskassie. Die woonstel het 'n waaier, verwarmer, en elektriese komberse. Tweefontein House se kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, en 'n mikrogolf toegerus, en daar is 'n TV met DStv.

Doendinge in die omgewing: Stap en fietsry op Lootsbergpas, stap op die plaas en ontspan onder die skadubome in die tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Blaauwater Farm Garden Unit sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Blaauwater Farm Garden Unit
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Blaauwater Farm Garden Unit het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blaauwater Farms, Blaauwater Farms, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU1NjU3ZTA1LTZmYTQtNDYwMS1iODhkLWY0NjFhN2FkNWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950  per nag, vir 3 mense 19 5 1 5 Blaauwater Farms Blaauwater Farms 6280 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -31.81408135691 24.800175980249
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem