LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blaauwberg Beach Hotel | LekkeSlaap
+63

Blaauwberg Beach Hotel

  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Boulevard 106, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Blaauwberg Beach Hotel is langs die see in Blouberg met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland.

Die hotel bied 4 kamerkategorieë. Al die kamers is smaakvol ingerig en het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer. Geriewe sluit 'n yskassie, koffie, tee, kluis, werkstasie vir 'n skootrekenaar, internasionale kragproppe, toiletware, japonne, pantoffels, gratis WiFi en 'n platskerm-TV met satellietkanale in.

Die hotel bied geriewe soos die Waves Restaurant met 'n Italiaans-geïnspireerde spyskaart met kos wat voorberei word met vars see-bestanddele. Daar is ook 'n swembad met 'n uitsig oor Blouberg se strand, en nog 2 swembaddens vir kinders.

Die instansie is stapafstand vanaf plaaslike restaurante, eetplekke, kroeë en ander vermaak in en rondom Blouberg en Big Bay.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Blaauwberg Beach Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Beach Boulevard 106, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blaauwberg Beach Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beach Boulevard 106, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6rqdoN4ChEWijQu0ab8vQ0vrzWlwN60AWU4jeSFGqr8bk9hiJc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360  per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 106 Beach Boulevard Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.810128 18.469008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!