Cacadu-distrik Akkommodasie by Blaauwbosch Private Game Reserve | LekkeSlaap
+22

Blaauwbosch Private Game Reserve

B&B
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blaauwbosch Wildreservaat, Kleinpoort, 90 km van Uitenhage af, 6229, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Blaauwbosch Private Game Reserve skuil tussen prentjiemooi berge sowat 90 km van Uitenhage af. Die skoonheid van die reservaat sal jou in vervoering laat en rustig stem.

Verblyf is beskikbaar in verskillende gesinseenhede met pragtige uitsigte. Die vrystaande superior-suites bied totale privaatheid en is perfek vir gaste wat ten volle in die natuur wil afskakel. Al die kamers bied toegang tot die gemeenskaplike eetarea, sitarea en swembad.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Ligging

  • Blaauwbosch Wildreservaat, Kleinpoort, 90 km van Uitenhage af, 6229, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cacadu-distrik Oos-Kaap
Vanaf R2 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blaauwbosch Wildreservaat, Kleinpoort, 90 km van Uitenhage af, 6229, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1193e696e87303566d86f81d5e9462007ca0d364adcf5de7f2b6bd0171dc27bd4b934d68809e78790834ddce199127af5442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (vir 2 persone) Blaauwbosch Game Reserve Kleinpoort 6229 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.342258727647 24.846241410647
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za