Blaauwboschpan Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blaauwboschpan Game Lodge en Game Farm is die tuiste van 16 verskillende wildspesies en 'n verskeidenheid van voëlspesies.

Die lodge bestaan uit 'n privaat grasdak chalet met agt beddens in vier slaapkamers, en bied al die luukshede van 'n kwaliteit selfsorgfasiliteit.

Dit bied die ideale wegbreek-bestemming vir die gesin, waar die volgende aktiwiteite geniet kan word:

* Wildkyk
* Voetslaan
* Ontspan langs die swembad
* Fotoneem-geleenthede
* Sterrekkyk
* Ervaar die kalmte en rustige atmosfeer van die natuur

Ons is in Noordwes geleë, tussen Bloemhof en Christiana, op 'n onversteurde stuk grond van 1250 hektaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blaauwboschpan Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 840 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za