LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Black Eagle Boutique Hotel & Conferences | LekkeSlaap
+61

Black Eagle Boutique Hotel & Conferences

Hotel

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Black Eagle Boutique Hotel & Conferences
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Vicky R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die personeel is baie vriendelik! Die kamers is pragtig en luuks. Die gronde is stil en rustig. Het dit vreeslik geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

The staff is so friendly! The rooms are gorgeous and luxurious. The grounds are so peaceful and tranquil. Really enjoyed our stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bianca L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige aand in die besige weke in ons lewe.

Black Eagle is in 'n besonderse mooi en rustige omgewing. Hulle personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het dit terdeë geniet.

Alicia D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, gemaklik en luuks.

Baie lekker gebly vir een aand. Baie vriendelike personeel en baie netjies. Die ontbyt was baie lekker en die kamers was goed toegerus!

Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doreen-weg 88, Poortview, Johannesburg, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmMzFmYmVkLWVhY2EtNDk1YS1hNGNjLTkwMGJkMjllMjU1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 88 Doreen Road Poortview 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09747133191 27.865736335516
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!