Black Eagle Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Black Eagle Gastehuis is in Graskop geleë. Graskop is 'n klein dorpie in Mpumalanga wat omtrent 14 km suidoos van Pilgrimsrus en 28 km noord van Sabie lê. Besienswaardighede in die area sluit die Bourke's Luck-kolkgate, Berlin-valle, The Pinnacle en God's Window in.

Black Eagle Gastehuis is ten volle toegerus met alles wat jy mag nodig kry. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Die eenheid is oopplan en daar is 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, potte, panne en toebehore. Die sitkamer bevat 2 enkelbeddens en 'n TV met DStv. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die buite-area het 'n klein braai met tafel en stoele. Parkering is veilig en voor die eenheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Black Eagle Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false