Black Eagle View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Black Eagle View Mountain Retreat is in die Thaba Tholo Wildreservaat in die buitewyke van Lydenburg geleë. Die plaas bied verskeie flora en wild, soos buffels en luiperds.

Daar is 'n vierslaapkamerhuis met slaapplek vir 8. 3 slaapkamers het koninggrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers waarvan die 1 'n stort en die ander 'n bad en buitestort het. Daar is 'n mooi uitsig op die berge en oor die vallei. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, binnebraai en pizza-oond. Daar is ook 'n buitebraai. Gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad, gastesitkamer en kroeg by die lodge in.

Doendinge sluit wildritte, bergfietsry, begeleide staproetes, voëlkyk en 4x4-selfry in die reservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by Black Eagle View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Black Eagle View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 850 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za