Black Eagle View
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 3 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmarie V - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmarie V
Saam met vriende
Die plek het my siel gevoed.
Die stilte en ligging was hemels. Die huis self was baie gerieflik. Daar kan meer ligte wat nie van krag afhanklik is nie, voorsien word.
Roelene U - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Roelene U
Fantasties, rus vir siel en vars lug.
Ons het heerlik gekuier. Die personeel is behulpsaam, professioneel en baie baie vriendelik.
Jack D - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jack D
Saam met vriende
Was 'n rustige wegbreek saam met vriende.
Dis te ver vanaf Gauteng vir 'n naweek, die plaas pad tot by die chalet is vir 4x4 alleenlik en dit sê hulle eers nadat jy betaal het, hulle sal jou wel kom haal met hulle 4x4. Dit neem 4 uur vanaf Pretoria tot op die plaas. Die plek is netjies, maar baie warm met geen waaiers aangesien hulle met sonkrag werk.
Reservations at se Terugvoer
Thank you for your valued feedback.
Sien meer
At least 70% of our customers are from Gauteng and often make weekend trips to us. We are very proud of the fact that we have designed an "eco friendly" house made out of canvas with insulation between the walls as well a large Red Ivory tree to cool the house, it's unfortunate that you visited during a heat wave and extreme drought conditions. We pride ourselves being isolated from the 'rat race' and the fact that we are totally off the grid and have our own power, water, sewage and refuse removal. Our...
Black Eagle View
Gaste wat na Black Eagle View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |