Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Horse Lodge and Wedding Venue

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dagbreekweg 786, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Black Horse Lodge is in 'n prentjiemooi vallei net 7 km buite Vryheid op die R69 geleë. Die plaas se pragtige tuin en die rustige omgewing skep 'n gevoel van rus en vrede. Plaasdiere dra by tot die lekker atmosfeer en hou die kinders besig.

Daar is 6 individuele gaste-suites wat standaardkamers, executive suites en gesinskamers insluit. Die executive en gesinskamers het kombuisies met yskassies. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is in die hoofsitkamer beskikbaar.

Ontbyt is ingesluit en word in die hoofeetkamer bedien. Middag- en aandete is op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n pragtige trou- en konferensie-venue met plek vir 900 gaste langs die lodge.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Nagportier
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Black Horse Lodge and Wedding Venue
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Dagbreekweg 786, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Black Horse Lodge and Wedding Venue het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dagbreekweg 786, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYKaqdCieLvUFXxna5NbhHF3FrWWtJLgIBKE0mcoR27riMRF9y3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 786 Dagbreek Road Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -27.7671747 30.9026987