Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Oystercatcher Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Black Oystercatcher Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lorine R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lorine R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en in natuur, maar kort herstelwerk.

Die uitsig is mooi vanaf die balkon. Daar is braai geriewe en 'n toegeruste kombuis. Ons het 4 dae gebly ek kon fietsry en stap in die natuur. Ons was net nie teverede met die spinnerakke in die hoeke van die vensters en onder al die meubels nie en het self bietjie skoongemaak die eerste dag. Die elektriese braaipan het muf op gehad (van die gemufde kombuiskas onder sink) so het dit nie gebruik nie en het verkies om kos te maak op die vuur. Oor die algemeen was dit lekker, maar raai aan dat hul beter omsien na herstel werk en skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Attie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was baie swak.

Baie swak ontvangs! Ontvangs was baie swak. Jong man wat ons gehelp het baie ongeskik en geen respek betoon teenoor ons as kliënt. Hy het Engels gepraat en uit respek het ek hom in Engels geantwoord alhoewel my eerste taal Afrikaans is. Hy antwoord toe, praat maar Afrikaans want ek sien jy kannie Engels praat nie. Ek werk elke dag met kliënte waarvan baie Engels is en alhoewel ek Afrikaans is, is my Engels baie goed. Hy het nie eers die moeite gedoen om homself voor te stel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Black Oystercatcher Cottages se terugvoer

Goeiemiddag Attie

Ek vra nederig onverskoning vir u slegte ervaring. Dis eintlik vir my n skok om dit te hoor, want my personeel is altyd oorvriendelik.

Ek sal intussen ondersoek instel wie u gehelp het en seker maak daar is nie weer so 'n geval nie.

Ons wil graag hê dat ons gaste oor en oor moet terugkom en ek voel ook so 'n verwelkoming is onaanvaarbaar. Veral as jy so 'n mooi plek soos Black Oystercatcher besoek.

Baie dankie dat u dit onder my aandag gebring het. Ek hoop dat ons u in die toekoms weer kan verwag om op te maak vir u slegte ervaring.

Vriendelike Groete
Nikki

Black Oystercatcher Cottages
Johannes V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas atmosfeer met lekker kaggel vir die koue aande maak dit 'n lekker wegbreek bestemming.

By die aankoms was die personeel baie vriendelik en hulpvaardig. 'n Mens voel dadelik tuis en veilig met die oopruimtes en plaas atmosfeer. Die oorgenoeg hout vir die braai en kaggel was baie welkom, en selfs vuuraanstekers is verskaf. 'n Bottel van die plaas se wyn was komplimentêr en in die yskas. Ons kan Black Oystercatcher Cottages sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklike oornagplek.

Goed toegerus vir selfsorg. Baie mooi netjies binne, kort bietjie aandag buite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Gesin met tieners

Comfortable, clean, like a home away from home.

We really enjoyed ourselves, really relaxed. Very comfortable cottage, bed and all. Spotlessly clean, little extras like firelighters was nice to find. Great central place to adventure out and see the country and coastal small towns. If I can just say something about the locks on the front door, the door only has barrel bolt locks on one of doors. I would certainly feel better if both doors had these.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Crystal A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely mini getaway.

Lovely and cosy for 2 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker naweekwegbreek.

Heerlike verblyf in die Overberg. Baie gerieflik ingerig met pragtige uitsig oor die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

Tranquil, beautiful surroundings, just what the add said. Friendly staff, best continental breakfast we ever had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig. Heerlike wyn. Fantastiese kos. Puik diens. Ons kom weer.

Dis ‘n salige bestemming waar vrede heers. Ons kon rus en die Elim-wynlande geniet. Ons kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter J
Saam met vriende

Nie 'n aanbeveling nie.

Ons gevoel oor die algemeen was dat die 4 cottages nie prioriteit vir Black Oystercatcher is nie. Met ons aankoms was ons aangesê die sleutels vir die slaapeenhede is in die deure. Eenhede nie op standard nie a.g.v. reuke en vuil braai-area met minimale benodighede bv. behoorlike braaihout. Tot ons verbasing was ons ook ingelig dat daar nie etes na 1600 bedien word nie. Sekuriteit 'n mate van kommer siende dat die hoofpad net 50 meter vanaf die eenhede is met geen sekuriteit in sig. Sal ongelukkig nie weer van die fasiliteit gebruik maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelmar V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelmar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing time spent.

Amazing space and views. Cottage is spacious and well placed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese tyd hier spandeer.

Fantastiese ruimte en uitsigte. Die kothuis is ruim en goed geplaas.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige area wat ontspanning maklik maak.

Kan BOC beslis aanbeveel, dit is die rustigheid self en die pragtige omgewing dra by tot die ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier kan jy met gemak ontspan.

Ek en my vrou het die Pelgrimstog van Hoop gestap en op die 11de aand van die stap by Black Oystercatcher Cottages geslaap. Ons was bietjie voor inkloktyd daar en die personeel was verwelkomend deur ons dadelik iets yskoud aan te bied aangesien ons pas vanaf Elim gestap het. Ons kon daarna vroeër inklok en die rustige en koel huisie geniet met al die luukshede en nog meer. Baie dankie vir 'n puik tyd by julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oursula L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Oursula L
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties en baie rustig, net wat ons nodig gehad het.

Dit was baie lekker en ons het dit vreeslik geniet. Die cottages het alles wat jy nodig het en die restaurant is die beste. Die lekkerste kos en die vriendelikste mense. Baie dankie aan Salmon wat so mooi na ons omgesien het. Black Oystercatcher Cottages sal ons beslis weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolyne T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carolyne T
Saam met vriende

A tranquil getaway.

Cottages are quiet and peaceful, very comfortable to relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maria L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyed our stay.

Enjoyed our stay. Food lovely. People friendly. Only thing disturbing was the front door that could not lock.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Gesin met klein kinders

Wou nie by die besige dorpe oor Desembervakansie bly nie en het elke dag Struisbaai toe gery om te swem en kon rustig saans by die kothuise braai en die natuurskoon geniet.

Dit het 'n pragtige uitsig en dis baie rustig. Daar was oorgenoeg hout voorsien om elke aand te braai en die eenheid het alles wat 'n mens nodig het tot beskikking gehad. Van slaaibakke tot 'n groenteskiller! Ek sal dit vir enigiemand wat in stilte en rustigheid wil verkeer, aanbeveel. Dit is naby genoeg aan Struisbaai en Bredasdorp om elke dag rond te rits en dan na die kalmte en stilte terug te keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Plaas Moddervlei, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNDI5MzhmLWUxYzktNDQyNy05ODUzLTY5MDhmYjQ4MDBmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
17 5 1 5 R317 Moddervlei Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.632127726626 19.826258708275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem