Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Oystercatcher Cottages

  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Plaas Moddervlei, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

The Black Oystercatcher is 'n wynplaas wat deur 'n familie bestuur word aan die koel, mees suidelike punt van Afrika. Die selfsorgkothuise is dieaal vir 'n rustige wegbreek.

Elkeen van die 4 Black Oystercatcher Cottages is pragtig gemeubileer en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep word en 'n privaat badkamer. Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond toegerus is, maar nie oond nie. Daar is ook 'n kaggel en 'n stoep met braaigeriewe.

Die kothuise bied uitsigte oor 'n kruie- en groentetuin en gaste is welkom om daarvan gebruik te maak vir hul gekookte maaltye. Die kothuise is langs die Black Oystercatcher-proelokaal en -plaaswinkel op die wynplaas geleë. Gaste kan 'n wynproe geniet en vooraf 'n bord vir middagete by die venue bespreek, asook 'n paar soet- en southappies by die plaaswinkel aankop. Die winkel verkoop ook 'n rits geskenke.

Gaste kan in die randvloeiswembad afkoel, of op die perseel fietsry, voetslaan en ander buitemuurse aktiwiteite geniet.

Die kothuise is in 'n oop ruimte geleë en is nie omhein nie sodat gaste die volle plattelandse ervaring kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 17 resensies vir Black Oystercatcher Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 10

Ligging

  • R317, Plaas Moddervlei, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Black Oystercatcher Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 0 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R317, Plaas Moddervlei, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNDI5MzhmLWUxYzktNDQyNy05ODUzLTY5MDhmYjQ4MDBmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
17 5 1 5 R317 Moddervlei Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.632127726626 19.826258708275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem