Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Rhino Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Reservaat 23, Black Rhino Reservaat, 7130, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Black Rhino Game Lodge is 'n versteekte skat in 'n ou tambotieboomwoud in die voorheuwels van 'n antieke vulkaniese krater in die Pilanesberg Nasionale Park wat vandag een van Suid-Afrika se gewildste Groot 5 eko-toerismebestemmings is. Gaste word van hier af deur 'n persoonlike veldwagter begelei om dié 58 hektaar-area te verken.

Black Rhino is aan die westelike kant van die malaria-vrye Pilanesberg Nasionale Park geleë en is net 33 km vanaf Sun City. Dit is die ideale bestemming vir 'n luukse bosveld-wegbreek.

Die suites is privaat en is met 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die patio se deure lei na die bosveld en gaste kan troppe impalas of olifante hier verby sien stap. Elke badkamer lei na 'n privaat buite-stort.

'n Topklas-sjef berei heerlike maaltye by die restaurant voor. Die kroeg en die restaurant lei na 'n uitkyk-dek.

Die Lodge is in die tambotiewoud geleë en bied 'n uitsig oor die besige watergat met voël- en dierelewe wat doenig is. Gaste kan saans leeus in die verte hoor brul en voëls sing gaste soggens wakker. Sodra gaste hul oggendkoffie geniet het, sal die veldwagter gaste uitneem op 'n wildrit deur die Black Rhino Reservaat, deur die Pilanesbergvallei en tot by die 200 km Pilanespark-padnetwerk.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Black Rhino Game Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Black Rhino Reservaat 23, Black Rhino Reservaat, 7130, Noordwes
  • Gaste dink Black Rhino Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Black Rhino Reservaat 23, Black Rhino Reservaat, 7130, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09c067583d248a67002c60823fce6c70544563db966ec458367de9c61b17b2164bd49d7efa1df5378767a738ed6412883910?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 360 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 23 Black Rhino Reserve R565 Pilanesberg 7130 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.167819455564 26.984567642212