Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Rock Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuslaan 1024/4, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Black Rock Lodge is in Port Edward net 50 m vanaf die see waar gaste dolfyne in die branders vanaf die stoep kan sien speel.

Gerieflike B&B-verblyf word in verskeie kamers met lugversorging, WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n haardroër gebied. Die kamers word skoongemaak en bied 'n rustige atmosfeer naby die see.

Die lodge het ook 'n stoep en braai-area. Daar is parkeerplek op die perseel.

Die area is ideaal vir visvang en daar is talle swemstrande in die omgewing.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Black Rock Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kuslaan 1024/4, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Black Rock Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuslaan 1024/4, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a91cf9318136ccc89fcdd6a88c0d7c916276635340f023f3686ab750421b7b3590c1597e93431681abf0c75c880633ee909?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 1024/4 Beach Avenue Black Rock 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.050891010752 30.228759049737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem