LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blackbrook Farm | LekkeSlaap
+16

Blackbrook Farm

Dean Kothuis
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer, solderkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 1 koningingrootte-bed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n deur wat op die patio oopmaak. Die tweede slaapkamer is 'n solderkamer bo en dit het 3 enkelbeddens waarvan 2 op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kothuis het 'n omheinde tuin en dit is troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Geen geraas na 22:00 nie. Rook is verbode in die kothuise.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasies binne 30 dae voor die inklokdatum: 50% kansellasiefooi word gehef.
Kansellasies binne 14 dae voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi word gehef.


Struan Kothuis
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n dubbelstapelbed in die leefarea. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die kothuis het 'n stoep met braaigeriewe, 'n uitsig van die area en 'n groot omheinde tuin. Die eenheid is ook troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Geen geraas na 22:00 nie. Rook is verbode in die kothuise.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer

Kansellasies binne 30 dae voor die inklokdatum: 50% kansellasiefooi word gehef.
Kansellasies binne 14 dae voor die inklokdatum: 100% kansellasiefooi word gehef.


Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackbrook Plaas, Boesmansnek-pad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5OTNkMDM0LTJkOWMtNGFjMi1iMjk3LTI5YmIyNjg5NDlkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Blackbrook Farm Bushmans Nek Road 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.791111111111 29.433888888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!