LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blackbrook Farm | LekkeSlaap
+16

Blackbrook Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Blackbrook Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jacqueline L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline L
Saam met vriende

Pragtig, rustig, beleef plaaslewe.

Netheid en Covid-bewustheid baie hoog. Troetediervriendelik.

Olaf E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf E
Saam met vriende

Pragtige area, goed toegerus, vriendelike diens, goeie waarde vir geld.

As jy op soek is na ekstreme stilte, let wel mens kan die teerpad so nou en dan in die agtergrond hoor. Die grondpad is redelik besig, maar is hoër as die huisies, dis hoorbaar, maar nie steurend nie. Ek het die stilte gevind waarna ek gesoek het. Daar is 'n lekker staproete of bergfietsroete wat mens kan begin net oorkant die grondpad en volg tot by The Olde Duck restaurant. Kan vandaar verdere staproetes of bergfietsroetes begin. Ek het die 3 aande daar baie geniet en sal beslis weer wil gaan. Krissi is baie vriendelik en behulpsaam.

Annelie V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskone uitsig.

Blackbrook Farm is uitstekende verblyf met of sonder troeteldiere. Groot en veilige omheinde area vir honde met die mooiste groen grasperk. Baie goed geleë om die omgewing te verken. Netjies, baie skoon en uiters gerieflik met alles wat jy mag nodig kry en 'n asemrowende uitsig op die Drakensberge.

Karien S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het laat by ons bestemming aangekom. Ons name was reeds op die bordjies aangeteken. Jy weet waar jou chalet is. Die volgende oggend was sy daar, om te vra hoe het ons geslaap en waarheen ons op pad was. Baie vriendelik en aangenaam. Alles was netjies en skoon. Jammer my man kon nie 'n bietjie visvang nie. Maar sal weer daar oornag. Pragtige plek. Baie dankie.

Alles was skoon en netjies. Kom asb. hierna toe. Dis 'n baie mooi plekkie.

Lourens D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie verras oor hoe goed dit ingerig was.

Daar is werklik niks wat hulle meer kan doen om dit nog meer gemakliker te maak nie. Alles wat jy nodig het is daar.

Ross V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great little getaway with my wife and dogs.

Great little getaway in the country side.

Kassie D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie D
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek in die Natalse plaasomgewing gewees!

Uiters gasvry ontvang. Ek het 'n fout gemaak met my datums van die bespreking en Krissi het uit haar pad gegaan om ons steeds te akkommodeer. Dit was heerlik om op die klein plaasdam te gaan roei en hengel en net die stilte te geniet!

Johan F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Visvang swakker as verwag. Kothuis is besonders goed toegerus..

Lieflike en rustige atmosfeer. Stilte en berg-uitsig was aangenaam. Het plek bespreek na aanleiding van die visvang potensiaal. Ek was teleurgesteld maar sal weer eendag n besoek hier bring. Krissy se toewyding was waardeer - die vars plaaseiers en pragtige blomme was opreg waardeer.

Hanlie G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G
Saam met vriende

Oornagverblyf vir bergfietsryers.

Pragtige eenhede, netjies en skoon. Definitief waarde vir geld. Net die een swart leer-rusbank se pote was stukkend, en dis 'n minor sakie wat maklik reggestel kan word.

Blackbrook Farm's terugvoer

Dankie Christiaan. Ja, ongelukkig is die slaapbank se meganisme gebreek en dit bly nie regop nie. Ek het dit probeer regmaak en sal weer daarna kyk - dankie daarvoor. Ons hoop julle sal weer by ons bly volgende jaar.

Blackbrook Farm
Hennie M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M
Saam met vriende

Dit is so jammer ... dat ons net vir een aand kon bly!

Ons was 4 mense wat by Blackbrook oorgeslaap het vir een nag op pad na Sanipas & Lesotho. Ons het beide eenhede bespreek. Ongelukkig het ons net die een aand gehad en ons het laat die aand arriveer en vroeg die volgende oggend weer gery. Dit is baie gerieflike en skoon akkommodasie en ons sou graag sommer 'n paar dae wou bly. As jy van stilte en mooi natuurskoon hou en van plaaslewe hou sal jy Blackbrook geniet. Dit is definitief op my lysie van plekke om weer te gaan besoek as ek in Underberg kuier. Sterk aanbeveel!

Pierre M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlik toegeruste plekkie met 'n uitstekende uitsig en atmosfeer.

Sien sterre.

Blackbrook Farm's terugvoer

Baie dankie ons kyk uit om julle weer as gaste te welkom

Blackbrook Farm
Marié B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marié B
Gesin met tieners

Rustig, vreedsaam en ideaal om batterye te herlaai.

Heerlik gerus, was spyt om te gaan. Uitstekende kliëntediens en vriendelikheid van Krissie Scott.

Blackbrook Farm's terugvoer

Baie dankie Marié. Ek is bly julle het lekker gerus. Hoop ons sien julle weer.

Blackbrook Farm
Madol D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madol D
Enkelreisiger

Rustige omgewing, asemrowende uitkyk, snoesige bed. Wat meer kan ons vra?

Alles was gereed vir ons aankoms, nie nodig om in te boek nie, blyplekkie was snoesig en kindervriendelik met al die speletjies, ens.

Danie M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M
Saam met vriende

Fantasties.

Baie meer as verwagting. Fantasties.

Blackbrook Farm's terugvoer

Baie dankie, Danie.

Blackbrook Farm
Mike T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mike T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker op baie maniere, dankie!

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice in all ways, thanks!

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Etienne S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie lekker ervaring voor 'n groot fietswedren.

'n Baie lekker aand se rus en pragtige omgewing voor die Sani2C fietswedren.

Blackbrook Farm's terugvoer

Thank you, hopefully we will see you again next year.

Blackbrook Farm
Richard C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, we will certainly go back for longer.

What a beautiful setting and such an amazing, well equipped little house. We were just sorry that we could not stay longer, but will certainly do a weekend getaway there again. Thank you.

Bradley V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley V
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld en pragtige ligging vir gesin en troeteldiere.

Sien sterre.

Blackbrook Farm's terugvoer

Thank you, Bradley.

Blackbrook Farm
Adriaan S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan S
Gesin met klein kinders

Sal graag weer wil teruggaan.

Netjies, goed toegerus en het 'n baie mooi ligging.

Blackbrook Farm's terugvoer

Dankie Adriaan.

Blackbrook Farm
Lilian C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute relaxation with all the comforts of home in a quiet farm setting with magical country views. Soul restoring.

We would recommend Blackbrook Cottages to anyone wanting to break away for some time out. The cottages are well situated just outside Underberg. They are well equipped and the king sized beds are very comfortable. The cottages sleep 4 - 6 people. Great for a romantic getaway or a family break.

Andrea O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely venue, lovely cycle paths and trail running close by!

Krissi is an excellent host! Loved the farm feel with the animals right next to our fence. Our puppy loved the space and he enjoyed running along the trails with us. Beautiful venue and a real place to refresh the soul! Highly recommended.

Marietjie A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie A
Saam met vriende

Dit was ongelooflik! Hoop almal kan so iets beleef!

Die gasteplaas is uitstekend en 'n lieflike plek! Ons eie probleem dat ons vervoer nie heeltemal gepas was vir die pad nie. Baie, baie lekker tyd gehad by Blackbrook Farm. Ons hondjies ook!

Kobus V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik en rustige atmosfeer. Waarde vir geld!

Baie netjies en skoon verblyf. Puik uitkyk na die berge. Veilig en voel baie tuis.

Blackbrook Farm's terugvoer

Baie dankie Kobus, ons kyk uit om julle weer te sien.

Blackbrook Farm
Wilna G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek!

Huislike, netjiese plek en hemelse natuurskoon.

Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blackbrook Plaas, Boesmansnek-pad, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5OTNkMDM0LTJkOWMtNGFjMi1iMjk3LTI5YmIyNjg5NDlkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 Blackbrook Farm Bushmans Nek Road 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.791111111111 29.433888888889
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!