LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blandfort Guest Farm | LekkeSlaap
+23

Blandfort Guest Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandfort Plaas, Dealsville, 9348, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Blandfort Guest Farm bied 'n gerieflike selfsorg-plaaservaring wat eg aan die Vrystaat is. Die plaas is 92 km wes van Bloemfontein. Daar is meer as 9 verskillende wildspesies, plaasvee en maklike voetslaanroetes wat skilderagtige uitsigte van die omgewing bied en Blandfort Guest Farm bied 'n rustige wegbreek van die stad se gejaag.

Die plaashuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer en 'n sitkamer.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die plaashuis het 'n knus kombuis en die eetarea het 'n etenstafel, stoele en 'n kaggel. Daar is 'n onderdak plaasstoep en 'n boma-vuurpit wat deur bome omring word.

By Blandfort Guest Farm sal gaste hartlike gasvryheid, vrede en rustigheid ervaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Blandfort Guest Farm sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Blandfort Plaas, Dealsville, 9348, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R1 600
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandfort Plaas, Dealsville, 9348, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5YTR4c7Mm3KeFoJMzdeAwe4TU1o3gJr5vO5WTSH95uS3s5Ssjr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (vir 8 persone) Blandfort Farm Dealsville 9348 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.478978069489 25.802948762003
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!