Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

B'Lenghi Beach House

Hoofhuis met Studio A en Studio B
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag, vir 10 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid sluit die hoofhuis, Studio A en Studio B in. Die ateljeewoonstelle is albei op die grondvloer geleë en hulle het elkeen slaapplek vir 2 gaste. Studio A sluit 'n dubbelbed, en suite-stortgeriewe en 'n volledige kombuisie met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, "snappy chef", yskas, 'n ketel, eetgerei en selfs 'n klein braai in. Aan die voorkant het die ateljeewoonstel 'n groot stoep met see-uitsigte. Studio B het ’n dubbelbed en sy eie TV, wasmasjien, ketel, mikrogolfoond, yskassie en en suite-stortgeriewe. Die ateljeewoonstel het selfs sy eie stoepie met 'n buitetafel en see-uitsigte om soggens saam met jou koffie te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Terugbetaalbare breekskadedeposito: R1500

'n Daaglikse skoonmaakdiens kan versoek teen die ekstra koste, behalwe oor naweke en op openbare vakansiedae.
Huispartytjies en harde musiek word nie toegelaat nie.
Meubels mag nie rondgeskuif word nie.
Geen addisionele gaste mag oornag nie.
Moet asb. nie die dekodeerder en slimkaart verwyder nie.
Moet asb. nie aan die kaste wat gesluit is peuter nie.
Rook is streng verbode binne die huis en ateljee, dit geld vir sigarette en waterrookpype. Gooi asb enige stompies in die toegekende vullisdromme en nie in die tuin, toilette of wasbakke nie.
Verwyder asb. alle oorskietkos met uitklok.
Hou asb. alle veiligheidshekke gesluit en aktiveer die alarm wanneer die perseel verlaat word.
Moet asb. nie in die slaapkamers eet of drink nie aangesien die beddens met wit linne oorgetrek is.
Hou asb. alle glase of glasbottels weg van die swembad.
Kinders word in die swembad toegelaat mits hul onder volwasse toesig is. Let asb. dat die diepte van die swembad 1,5 m is).
Moet asb. nie enige swembadgeriewe skuif of verwyder nie.
Behandel asb. B'Lenghi met respek en aandag.
Die huis moet asb. deeglik gesluit word wanneer gaste uitklok en moet by die optelpunt terggegee word.

Die bogenoemde reëls sal tydens die uitklok-skoonmaak evalueer word en die bestuur in kennis stel. Indien daar enige skade aangeteken word, sal of 'n gedeelte of die hele breekskadedeposito teruggehou word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 360
per nag, vir 10 mense
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Minervaweg-suid 30, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmBTbwv5Zr0KvVPlZW4j7WTGUpVhOI9Cn11Vgawo32rkfllYT9j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 360 per nag, vir 10 mense 17 5 1 5 30 Minerva Road South Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -29.54311 31.21363
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem