Blessed Toes Self-catering
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toon Van Den Heever-straat 43, Randhart, Alberton, 1450, Gauteng
- Geen kinders onder 4
- Vanaf R620 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Blessed Toes Self-catering bied gerieflike verblyf in die woonbuurt Randhart in Alberton. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, kontrakteurs, studente, paartjies en gesinne.
Verblyf word in 'n selfsorgkothuis met 2 en suite-badkamers aangebied. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die kothuis het ook 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Verblyf word ook in 2 gastekamers aangebied. Die eerste gastekamer kyk oor die swembad uit en beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie. Die tweede gastekamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, sowel as 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie.
Die gastehuis bied gratis WiFi vanaf 18:00 tot 21:00. Linne word voorsien en alle beddens het matras- en kussingbeskermers. Die gastehuis het 'n lieflike tuin en 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om in af te koel. Die ten volle ommuurde perseel het 'n elektriese heining wat genoeg veilige parkeerplek op die perseel moontlik maak.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Forelhengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Toon Van Den Heever-straat 43, Randhart, Alberton, 1450, Gauteng
- Gaste dink Blessed Toes Self-catering het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Randhart Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toon Van Den Heever-straat 43, Randhart, Alberton, 1450, Gauteng
- Geen kinders onder 4