Bleuville Ecological Village Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The Bleuville Ecological Village Guest House bied selfsorg-akkommodasie in Midrand, net 3,8 km vanaf die Gautrein-stasie, 5,2 km vanaf die Mall of Africa en in dieselfde straat as die Carstenhof-kliniek. Dit is die ideale bestemming vir sakereisigers of vakansiegangers wat wil ontspan en die rustige plaasatmosfeer sal geniet.

Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-eenhede, naamlik The River House en The Village House, wat albei uniek versier is. Elke eenheid het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis wat oopplan is met die sitarea en leefarea. Sekere DStv-kanale. Albei eenhede lei na 'n afdak met braaigeriewe.

'n Heerlike kontinentale ontbyt word in The Abbey voorgesit, maar dit word nie by die tarief ingesluit nie (R150 per persoon vooraf gereël). The Main Cabana het 'n vuurmaakplek of braai-area wat op versoek beskikbaar is. 'n Groentetuin en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bleuville Ecological Village Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 R935 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za