Blinkwater
Beskrywing
Die hoofslaapkamer is ruim met 'n pragtige onbelemmerde uitsig oor die see. Dis langs die badkamer en kan dus as 'n en suite benut word indien die tweede slaapkamer nie gebruik word nie. Ingeboude meubels. Daar is 'n deur wat lei na 'n omheinde privaat binnehof met 'n grasperk en tuintjie. Om privaatheid te verseker word die woonstel altyd aan slegs een groep verhuur.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Die gekwoteerde prys is per persoon vir 2 persone wat hoofslaapkamer deel. Slegs volle langnaweke kan bespreek word. Om privaatheid te verseker word die woonstel slegs aan een groep verhuur.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n mooi see-uitsig, het ruim ingeboude kas en smukhoekie. Daar is 2 enkelbeddens, 'n uittrekbed en word slegs gebruik indien gaste in die hoofslaapkamer meer slaapplek nodig het. Dié kamer word nooit aan ander gaste verhuur as die groep wat die woonstel huur nie. Privaatheid van gaste word sodoende verseker.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Die gekwoteerde prys is per persoon vir 2 persone wat hoofslaapkamer deel. Slegs volle langnaweke kan bespreek word. Om privaatheid te verseker word die woonstel slegs aan een groep verhuur.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinelaan 14, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom