Blinkwater
Opsomming van Resensie
Ronel V - Mei 2022
Gemiddeld
Kan nie nader aan die see!
Marijke W - Apr 2022
Gemiddeld
Heerlik gekuier.
Cheryl J - Apr 2022
Gemiddeld
Very comfortable and well equipped. TV needs to be updated.
Mariske P - Mrt 2022
Gemiddeld
Wonderful.
Elvira H - Mrt 2022
Gemiddeld
Heerlik gekuier saam met my man.
Mossie En Cecile N - Feb 2022
Gemiddeld
Nader aan die see kan jy nie.
Lona M - Feb 2022
Gemiddeld
Betowerend.
Robyn S - Feb 2022
Gemiddeld
Totally private, tranquil and peaceful.
Juanita L - Des 2021
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Bill S - Sep 2021
Gemiddeld
Peaceful.
Annamarie J - Aug 2021
Gemiddeld
Bekostigbare verblyf met 'n asemrowende uitsig.
Lina L - Apr 2021
Gemiddeld
Wonderlike ligging. Ongelooflike gasvryheid. Naby houtpaadjie na Palmietstrand.
Johanna N - Mrt 2021
Gemiddeld
Baie geniet en gerieflik.
David & Charmaune H - Mrt 2021
Gemiddeld
Great location.
Aatikah N - Feb 2021
Gemiddeld
Asemrowend, fantasmogies en net plain lekker!
Mareli D - Des 2020
Gemiddeld
Sprakeloos.
Willem B - Des 2020
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Alma S - Nov 2020
Gemiddeld
Heerlike uitrus in pragtige natuur van alle kante.
Barbara M - Okt 2020
Gemiddeld
Lieflike omgewing.
Mervina C - Aug 2020
Gemiddeld
The view!!! Awesomeness!
Retha C - Aug 2020
Gemiddeld
I loved the location and the warm welcome from the host.
Vanessa H - Feb 2020
Gemiddeld
Wow. So cosy and the scenery was unbelievable.
Paula H - Feb 2020
Gemiddeld
Wonderlikste uitsig met 'n huislike atmosfeer.
Petro R - Feb 2020
Gemiddeld
Asemrowende uitsig uit 'n gerieflike woonstel.
Lees meerBert M - Okt 2019
Gemiddeld
Lovely location right by the sea and beach close by, beautiful nature!
Wynand V - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker.
Adel V - Sep 2019
Gemiddeld
Goed vir die siel!
Kobie V - Apr 2019
Gemiddeld
Sielsrus tussen die see se branders.
Lees meerHennie V - Apr 2019
Gemiddeld
Bedagsame vriendelike gasvrye mense heerlike verblyf.
Margaret-dorothy V - Feb 2019
Gemiddeld
Presies reg.
Lees meerLize C - Des 2018
Gemiddeld
Onverbeterlik!
Desiree N - Okt 2018
Gemiddeld
Pragtige uitsig, reg op die see!
Grant S - Sep 2018
Gemiddeld
Goeie prys, waarde en ligging.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Well priced, great location, good value.
Very convenient location. Lovely views, close to walkways to nature reserve and beach. Flat very clean with all conveniences.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Willie R - Jun 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld, puik veblyf met besonderse see-uitsigte.
Lees meerCathy W - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was absuluut fantasties.
Laurette V - Apr 2018
Gemiddeld
Wonderlike gasvryheid, pragtige see-uitsig, dit was ongelooflik lekker.
Julia W - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlik.
Marianne O - Apr 2018
Gemiddeld
Pragtige uitsig op see en binne gerieflike stapafstand van pragtige kuns en dekor winkels, met baie lekker restaurante in ou hawe ontwikkeling.
Lees meerPierre K - Mrt 2018
Gemiddeld
Sal beslis weer gaan.
Bevan B - Feb 2018
Gemiddeld
Lekker plek om te rus.
Nické T - Feb 2018
Gemiddeld
Mooiste uitsig!
Bianca V - Jan 2018
Gemiddeld
Amazing uitsig!
Johan K - Jan 2018
Gemiddeld
Was heerlik!
Lizette J - Nov 2017
Gemiddeld
Ideaal vir gesin met klein kindertjies.
Jaco D - Okt 2017
Gemiddeld
Rustigheid met ongelooflike see-uitsig.
Nicolette L - Okt 2017
Gemiddeld
Dit was die mees ontspanne vakansie wat ons in 'n baie lang tyd gehad het. Eenheid is baie netjies en pragtige ligging.
Leon B - Sep 2017
Gemiddeld
Ideale ligging met 'n ongelooflike see-uitsig.
Louis D - Jul 2017
Gemiddeld
Blinkwater beteken seker "heerlike gasvry ontspangerief op die oseaan se voorstoep" in Afrikaans!
Lees meerMartin N - Apr 2017
Gemiddeld
Baie lekker gebly, rustig by die see en troeteldiervriendelik.
Linda R - Apr 2017
Gemiddeld
Asemrowend.
Gerrit M - Apr 2017
Gemiddeld
Baie aangename verblyf in 'n ruim, skoon woonstel.
Willem V - Mrt 2017
Gemiddeld
Heerlike selfsorg woonstel.
Anelda V - Mrt 2017
Gemiddeld
Die rustigheid met die see-uitsig is 'n moet vir enigeen wat alleen tyd wil spandeer.
Anmi D - Jan 2017
Gemiddeld
'n Ideale plek om te rus en ontspan.
Martin N - Okt 2016
Gemiddeld
Amazing plek.
Ruth V - Sep 2016
Gemiddeld
Very pleasant,cozy and great view.
Jennifer M - Aug 2016
Gemiddeld
Wonderlik!
Maryke P - Jul 2016
Gemiddeld
Pragtige omgewing waar mens se siel kan rus.
Sulize R - Mei 2016
Gemiddeld
Heerlik!
Ricus N - Feb 2016
Gemiddeld
Asemrowend lekker.
Anelda V - Nov 2015
Gemiddeld
Fantasties, heerlik en ons kom kuier definitief weer!
Johanna H - Nov 2015
Gemiddeld
See-aansig skep 'n atmosfeer van rustigheid en vrede.
Andries C - Okt 2015
Gemiddeld
Baie rustig en mooi. Baie walvisse gesien.
Ramona W - Jun 2015
Gemiddeld
Fantasties!
John W - Mei 2015
Gemiddeld
Ons het twee vriendinne trakteer op drie nagte se verblyf op die mooiste plek.
Marie B - Apr 2015
Gemiddeld
Netjiese plek met uitstekende ligging.
Winnie R - Jan 2015
Gemiddeld
Baie mooi plekkie, perfek gele, en als wat mens nodig het.
Dolf K - Des 2014
Gemiddeld
Pragtige plekkie langs die see.
Andrée T - Okt 2014
Gemiddeld
Lekker by die see!
Glenn K - Sep 2014
Gemiddeld
Lekker kuierplek, heel rustig en gesellig.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinelaan 14, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom