Strand Akkommodasie by Blinkwaters | LekkeSlaap
+20

Blinkwaters

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woonstel 16, Blinkwaters, Kusweg 117, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

16 Blinkwaters is 'n selfsorgwoonstel isop die grondverdieping met see-uitsigte wat in Kusweg in die Strand geleë is. Die Strand is 'n prentjiemooi kusdorpie aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai. Dit is 'n gewilde bestemming tydens die somer, veral vir diegene wat van Johannesburg na die kus reis. Dit sal moeilik wees om die Strand as vakansiebestemming te klop aangesien dit slegs 5 km vanaf verskeie strande is, 'n vermaakarea reg op die strand het en uitsigte oor die Kaapse Skiereiland bied.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die sitarea 'n dubbelslaapbank het. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, broodrooster, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste, terwyl die sitarea oorgenoeg sitplek en 'n platskerm-TV met OpenView-HD het. Bring gerus jou eie DStv-dekodeerder saam aangesien daar 'n DStv-koppelpunt is.

Die kompleks bied 'n ruim balkon op die dak met braaigeriewe sodat gaste lekker kan kuier en die uitsig op sy beste kan geniet terwyl hulle 'n skemerkelkie drink. Die kompleks is ook ten volle beveilig met elektriese heinings en toegangsbeheer, en daar is veilige parkeerplek in 'n motorhuis.

Die woonstel is naby verskeie geriewe en dis stapafstand vanaf winkels, restaurante, roomyswinkels, wasserye, 'n apteek, salonne en skoonheidspa's.

Slaapplek

’n Bespreking by Blinkwaters sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 23 resensies vir Blinkwaters
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Woonstel 16, Blinkwaters, Kusweg 117, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blinkwaters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woonstel 16, Blinkwaters, Kusweg 117, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjYzQ5NTIxLTJlZWMtNDJjMi1iZmExLTkwNjNjYTM4ZDM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Blinkwaters 117 Beach Road 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.115089 18.823335
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za