Bliss @ Yzer

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bliss @ Yzer is 'n ruim en smaakvol versierde selfsorgwoonstel langsaan die eienaar se huis in Yzerfontein. Die woonstel het 'n gedeeltelike see-uitsig en is sentraal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in Yzerfontein.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuisie en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die eenheid het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 2 mense. Die leefarea bied toegang tot 'n patio en 'n tuinarea met 'n tafel en stoele geskik vir 2 mense en 'n Weber.

Slaapplek

'n Bespreking by Bliss @ Yzer sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bliss @ Yzer gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false