Bliss by the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 10 % af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 27 Aug 2019 tot 16 Okt 2019.

Beskrywing

Bliss by the Beach is 'n groot, luukse selfsorgwoonstel wat in Bloubergstrand, slegs 150 m van die strand se houtpromenade af geleë is.

Hier het gaste 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan en is geseën met 'n pragtige uitsig op Tafelberg wat dit die ideale bestemming maak vir diegene wat Kaapstad wil verken. Die goue strand is ideaal vir watersport soos windplankry en vlieërplankry. Daar is ook talle doendinge soos vierwielmotorfietsry, stap, winkels besoek en uiteet.

Die groot woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Daar is 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en oorgenoeg pakplek. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, aparte stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf breekware en eetgerei. Die eetarea is perfek vir 'n intieme aandete. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, gemakstoele en 'n platskerm-TV met sekere HD DStv-kanale.

Veilige kelderparkeerplek met 'n hysbak na die woonstel en gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Bliss by the Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bliss By The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 R1 260 per nag (vir 4 mense)

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 27 Aug 2019 tot 16 Okt 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za