LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bliss by the Beach | LekkeSlaap
+33

Bliss by the Beach

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Bliss by the Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ivan B - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is fantasties. Hoogs aanbeveel.

Die ten volle toegeruste blyplek was wonderlik. Die voorsiening van koffie, tee is hoogs waardeer.

Hennie F - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie F
Enkelreisiger

Goeie kwaliteit akkommodasie. Skoon en netjies.

Lekker naby aan strand.

Thembile C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembile C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming and relaxed.

Everything was good except for blinds in dining area. They were jammed therefore did not close during the stay.

Bliss by the Beach's terugvoer

Good Afternoon Thembile,

Thank you for your review, we greatly appreciate it.

We are sorry that you experience a problem regarding the blinds and suggest that next time you experience a problem to just request assistance and we would have gladly assisted.

It is unfortunate as there is nothing wrong with the blinds and they are functioning perfectly so there is nothing we can do as there is nothing to correct. We inspected them prior to your arrival and re-inspected them after your departure which is standard practice and they work perfectly up and down and close and open perfectly.

It is sometimes a matter of not understanding or knowing what to do being different from what you used to, and that is why we encourage all our guests to communicate with us immediately should they need assistance and could have saved you the discomfort.

Warmest Regards,
Yvette

Bliss by the Beach
Louw R - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam en baie lekker.

Bliss on the Beach is stapafstand van die strand en lekker restaurante, en dis maklik om te ry na besienswaardighede en winkels. Roger se voorstelle vir restaurante is puik gewees. Die totale ervaring was baie aangenaam.

Lize A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize A
Gesin met tieners

Skoon, netjies en gerieflik. Beslis aan te beveel.

Veiligheid baie goed.

Rynette P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette P
Enkelreisiger

Absoluut aan te beveel.

Pragtige netjiese plek, Baie veilig gevoel en baie goed ontvang. Alles wat nodig is en meer in woonstel. Stylvol gemeubileerd. Parkering baie veilig. Skoon. Diens uitstekend.

LARCO S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
LARCO S
Saam met vriende

Gerief, netheid, waarde vir geld.

Die woonstel is baie goed geleë. Al die geriewe wat mens benodig is daar. Meer as voldoende vir 4 persone. Baie spasie. 2 goed wat ek kan uitlig: vir die dames om hare te blaas en grimering aan te sit is daar nie geriewe van 'n groot spieël in enige van die kamers. Dit sou baie lekker gewees het as daar 'n swembad in die kompleks was.

Alan M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan M
Gesin met tieners

Verblyf was perfek!

Sal die verblyf definitief aanbeveel. Eienaar was baie gaaf en baie hulpvaardig.

Rhona M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely superb location and stunning host.

We thoroughly enjoyed this little gem, the apartment is luxurious and tastefully furnished with all you need. The cleanliness is superb and Roger the host so helpful and great. Would definitely recommend this to all my friends and family.

Hanlie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike 3 dae verblyf in Bloubergstrand by Bliss by the Beach.

Ons is vriendelik ontvang en alles in die eenheid was perfek en baie netjies. Dankie vir die eienaar wat ook vir ons Kanaal 144 laat kry het! Ons het heerlik gebly en ontspan - asof dit in ons eie huis was. Beveel dit beslis aan vir vakansiegangers.

Feroza L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feroza L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en Roger and Yvette julle is die beste.

Skoon, vriendelik, naby alles geleë.

Bliss by the Beach's terugvoer

Dear Feroza & Bernard

It was a pleasure to assist you with your predicament of your cancelled reservation and turn your stressful situation, which clearly upset you and provide you with your accomodation needs, which clearly put a smile on both of you.

It was my pleasure to fly you and Bernard to Robben island and I know that it gave you both an amazing memorable experience which you took home to your grand children, where they where able to share your flight experience uploaded on you tube.

We hope to welcome you both in the foreseeable future.

Warmest Regards,
Roger & Yvette

Bliss by the Beach
was R1 150
Vanaf R978
per nag (vir 2 persone)
was R1 150
Vanaf R978
per nag (vir 2 persone)
was R1 150
Vanaf R978
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 16, Coral Eighteen 10A, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApamNfSrxHxYywzz6zQ7mPCfzElnvQPyne8MfY50Sh84Q5bqesB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150, nou Vanaf R978  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 16 Coral Road 10A Coral Eighteen 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -33.817632054246 18.475585700653
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!