Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bollinger Guesthouse

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 24 Feb 2024 tot 12 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bollinger Guesthouse is in 'n rustige area in Glen Barrie en dit bied 'n uitsig oor die woud en op die berge en dit beskik oor 2 gemaklike dubbelkamers met en suite-slaapkamers wat toegang bied tot 'n groot gedeelde stoep waar koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskassie is.

Genier die pragtige tuin met 'n soutwaterswembad en 'n jacuzzi. Beide kamers is stylvol versier en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, 'n slim-TV met Netflix en 'n internetkonneksie. Die Protea-kamer het lugversorging en 'n verwarmer. 'n Omsetter is geïnstalleer vir beurtkrag en dit verseker dat die ligte, internet en die slim-TV's in die kamer werk tydens 'n kragonderbreking. Die Jacuzzi is nie aan sonkrag gekoppel nie en is dus nie toeganklik tydens beurtkrag nie, en is in die winter gesluit. Indien gaste dit wil gebruik, stel asb. die eienaars 'n dag voor inklok in kennis, aangesien dit 5 uur neem om op te warm.

Die kamers word gratis skoongemaak op Maandae, Woensdae en Vrydae.

Die Bollinger Guesthouse is 'n goeie basis om die Tuinroete te verken. Die Tuinroete is bekend vir beelskone uitsigte, fynbos, lang strande en van die wêreld se mooiste gholfbane. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Daar is 'n alarmstelsel wat tydens die nag aangeskakel word vir ekstra veiligheid.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Bollinger Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bollinger Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barriestraat 38, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc680a3cdf7816ea2ae690ad82be1b67680a4dc91324726b4100e734a2f6e912a3b36a1a7e3ea5d5b8afb3b15b30b2ef38430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 38 Barrie Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.942571184836 22.454884711639