Block 8 Unit 4 Pinnacle Point Golf Estate
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnable Point-rylaan, Blok 8, Eenheid 4 Pinnacle Point Golf-landgoed, Mosselbaai, 7506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 995 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Block 8 Unit 4 Pinnacle Point Golf Estate is 'n selfsorg-eenheid met 'n pragtige uitsig oor die baai op die Pinnacle Point Golf-landgoed. Hierdie landgoed spog met 'n kampioenskap-gholfbaan, talle restaurante, 'n kroeg en sitarea, 'n spa op die perseel en toegang tot die heerlike strande.
Die eenheid is ruim en het slaapplek vir 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis, leefarea en 'n beskutte stoep en eetarea.
Die eerste en tweede slaapkamer is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort; en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n en suite-stort. Beide hierdie kamers lei na 'n balkon met 'n etenstafel en stoele. Die derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 2 enkelbeddens, Daar is ook 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hulle ontbyt kan geniet.
Daar is 'n gemeenskaplike swembadarea met sonstoele aan die voorkant van die eenheid en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Block 8 Unit 4 Pinnacle Point Golf Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pinnable Point-rylaan, Blok 8, Eenheid 4 Pinnacle Point Golf-landgoed, Mosselbaai, 7506, Wes-Kaap
- Gaste dink Block 8 Unit 4 Pinnacle Point Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnable Point-rylaan, Blok 8, Eenheid 4 Pinnacle Point Golf-landgoed, Mosselbaai, 7506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom