LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bloem Zyn Kraal Plaas | LekkeSlaap
+15

Bloem Zyn Kraal Plaas

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Bloem Zyn Kraal Plaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leslie T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike weg breek. Die stilte en pragtige Karoo is 'n betowering wat hier gevind word

Dit was 'n heerlike ervaring om die tydjie op 'n werkende karoo plaas te kon deurbring.

Bloem Zyn Kraal Plaas's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, julle was uitstekende gaste

Bloem Zyn Kraal Plaas
Simone G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone G
Gesin met tieners

Rustige en gelukkige verblyf.

Ons was baie lief vir die plek en het so lekker gekuier. Die gashere was warm en vriendelik en ons het baie gehou van die geriewe wat voorsien is. Wens net dat ons langer kon gebly het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful and happy stay.

We loved the place and had such a great time. The hosts were warm and friendly and we loved the amenities provided. Just wish we could have stayed for longer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Paul L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Gesin met tieners

Rus en vrede.

Fasiliteite was baie netjies en daar was van als om jou verblyf gerieflike en aangenaam te maak. Dit was 'n voorreg om die stilte en die spasie saam met die vriendelike eienaars te deel.

Francois R - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo rus.

Sien sterre.

Rita L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas atmosfeer.

'n Heerlike oorslaap op pad Kaap toe. Rustige plaas atmosfeer, weg van enige stadslawaai. 'n Sterreprag het ons die nag begroet. Sal beslis weer daar oorbly.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N1, Karoo, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIl5Dt14OXACo5tXQRYb1vN6nAv18VNsrq3ef7BQ0qd9AdFh1n2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 N1 Karoo 6940 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.67875 21.6655
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!