Bloemheuwel House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bloemheuwel House is 'n tweeslaapkamerhuis net 5 km buitekant Christiana op die Jan-Kempdorp-pad en bied 'n lieflike plaas-atmosfeer. Dit is sowat 100 m van die Amerklaar Pub af op dieselfde perseel. Daar is 'n vierwielmotorfietsroete op die eiendom.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Die en suite-badkamer het bederfbad waarin jy kan ontspan en 'n stort en wasbak. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-sitkamer het 'n bed geskik vir 'n peuter. Daar is 'n aparte gaste-toilet.

Die huis het 'n sitkamer en eetarea met 'n TV en DVD-speler met baie DVD's, volledig toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, yskas met vrieskas, mikrogolf en wasmasjien. Die gastehuis het ook 'n ingeboude braaiplek op die stoep.

Slaapplek

'n Bespreking by Bloemheuwel House sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Waaier

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bloemheuwel House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za