LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blom-in-die-bos Kothuis | LekkeSlaap
+11

Blom-in-die-bos Kothuis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Blom-in-die-bos Kothuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marisa V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek!

Die ooptes en stiltes rondom ons was hemels, en die enigste geluide saans rondom die vuurtjie was die sonbesies wat sing en die beeste wat bulk! Die kothuis is toegerus met alles wat 'n mens nodig het, met die mooiste decor! Dit was heerlik om ons honde te kon saam neem, die heining rondom die Kothuis het die perfekte aantal spasie vir hulle gebied wanneer ons die hekkie saans toe gemaak het. Dankie vir 'n heerlike langnaweek!

Jano S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Kan nie wag om weer te besoek nie. Wat ’n lekker wegbreek. Die eienaar is ook bitter behulpsaam en vriendelik.

Jacques B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great time away.

Had a great away and very comfortable stay (helped as we had some bad weather as well). Very nice place to break away. Thanks Shaun for a lovely place and stay.

Elizna D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige klein houthut met als wat jy nodig het.

Die houthut se interieur is pragtig en gesellig.

Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboschfontein, Erf 14, Hessequa, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58bc642549dd76243ffd091df40a57589674de8b7891be1aa36ca0c86b1b58c3378ae31b65b718714a42ceb1fc316e926c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 Blomboschfontein Portion 14 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.375097594807 21.224036703115
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!