Stilbaai-Wes Akkommodasie by Blombos 10 | LekkeSlaap
+14

Blombos 10

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Blombos 10 is in Stilbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike banke en 'n TV. Die eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om maaltye saam te geniet.

Daar is heerlike braaigeriewe vir gaste om te benut.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Blombos 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Blombos 10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Erica-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blombos 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-rylaan 35, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr6RcoIzRjuW8cWVAGyZ7W5K7IBe3TSyUFnnZaMWH7J2YSkyKRe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 35 Erica Drive Still Bay 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.357342 21.409122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za