BlomHuis
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
BlomHuis bied knus oornagverblyf aan 2 gaste in Langebaan.
Die oopplan-oornagkamer is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met internettoegang en toegang tot Netflix en Showmax. Gaste moet hul eie gebruikersnaam en wagwoord gebruik.
Let asb. dat daar geen kook- of braaigeriewe beskikbaar is nie.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig buite voor die kamer.
Langebaan bied aktiwiteite soos sweefski, vlieërplankry, kajakvaar, visvang, gholf, perdry en bergfietsry en gaste kan die Weskus Nasionale Park en Club Mykonos Casino besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by BlomHuis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink BlomHuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grand Slam-straat 2, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18