LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blommekloof Country Cottage | LekkeSlaap
+143

Blommekloof Country Cottage

Sunflower Cottage
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Sunflower Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n idiliese privaat tuin. Dié eenheid maak gebruik van sonpaneelkrag en gasopwekkers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbel-koperbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die leefarea het 'n kaggel, biblioteek en baie bordspeletjies. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorgdoeleindes. Ons stel voor jy bring jou kruideniersware saam, maar die Ruiterbos plaaswinkel is net 8 km van Blommekloof af en het basiese voorraad. Braaihout is gratis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons het 'n minimum-verblyftydperk van 2 dae en gedurende die somer het ons 'n minimum-verblyftydperk en minimum aantal gaste, siende dat dit hoogseisoen is. Vuur- en braaihout word gratis verskaf. Vars plaasmelk en -eiers is op die perseel beskikbaar. Skoonmaakdienste moet gereël word en is teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Old Cottage
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kothuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 1 kind. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die sitarea het 'n dubbel-slaapbank. Daar is ook 3 en suite-badkamers waarvan 2 'n stort het en die ander een 'n bad. WiFi is beskikbaar en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbedjie
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons het 'n minimum-verblyftydperk van 2 dae en gedurende die somer het ons 'n minimum-verblyftydperk en minimum aantal gaste, siende dat dit hoogseisoen is. Vuur- en braaihout word gratis verskaf. Vars plaasmelk en -eiers is op die perseel beskikbaar. Skoonmaakdienste moet gereël word en is teen 'n addisionele koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukloof Hamlet, Ruiterbos, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOvUsAvfTVYJVzOb6uq0lpRrlyWfzGUePVCQP6U0RkSBKnAJb4J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Leeukloof Hamlet Ruiterbos 6507 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.946135704474 22.0647137054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!