Nieuwoudtville Akkommodasie by Blommeland | LekkeSlaap
+11
+11

Blommeland

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 100 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat , Erfdeel 1256, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Blommeland is in Nieuwoudtville en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels en restaurante.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderkamer, en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer en die solderkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het sitplek, 'n etenstafel en 'n binnebraai.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Blommeland sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Blommeland
Netheid
3.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Goedehoopstraat , Erfdeel 1256, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Blommeland het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 100
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoopstraat , Erfdeel 1256, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASR3bBCmY2znewE6KzakVmjZt8pjlsCu76HXPknJpEDVySsu09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 4 Goedehoop Street Plot 1256 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -31.380924722076 19.112815846944
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za