Blomvlei Garden Cottage
Opsomming van Resensie
Jana G - Mrt 2022
Gemiddeld
Die beste blyplekkie in die Kaap.
Lees meerBlomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Jana. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken en te huisves. Geluk met die swemprestasies. Hoop ons sien mekaar weer. Mooi loop.
Hennie B - Feb 2022
Gemiddeld
Woonstel was heerlik skoon en gerieflik. Die gasvryheid was uitstekend.
Lizette L - Aug 2021
Gemiddeld
Aangenaam, veilig, heerlik!
Charlotte L - Mrt 2021
Gemiddeld
Home away from home.
Aileen C - Mrt 2021
Gemiddeld
Ruim, skoon en rustig.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
baie dankie Aileen! Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Groete
Lizet
Ms Verushka V - Nov 2020
Gemiddeld
Refreshing. Quality. Equipped. Peaceful. Comfort.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Thanks for the kind words. Sorry about the shower. We are looking forward to your next stay.
Anastina W - Okt 2020
Gemiddeld
Lavish and Relaxing
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Thanks a lot for the kind words. You were the best guests ever, even changed and washed linen before you left. You are most welcome to come again.
Sonja B - Jan 2020
Gemiddeld
Baie tuis gevoel, en sal definitief weer daar gaan bly.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Sonja. Julle was sulke maklike gaste en die hondjie n plesier. Kom asb weer.
Paulus G - Des 2019
Gemiddeld
Baie tevrede sal enige tyd weer daar gaan bly.
Rene D - Sep 2019
Gemiddeld
Uitstekend uitstekend, kan nie vir meer gevra het nie.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en ek is ook bly ons paaie het gekruis. Mooiloop en ons hoop ons sien julle gou weer. Groete vir die res van die span.
Trevor B - Sep 2019
Gemiddeld
Ruim, skoon en netjies.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Beste Trevor,
Baie dankie! Dit was goed om julle te ontvang.
Ons hoop ons paaie kruis weer.
Groete,
Blomvlei Garden Cottage
Amy V - Sep 2019
Gemiddeld
Ongelooflik lekker en veilig.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie, Amy. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle alles so netjies gelos het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Mooibly en groete
Lizet
Hester K - Apr 2019
Gemiddeld
Asemrowende uitsig en warm gasvryheid het ons verblyf fantasties gemaak.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Rina. Dit was lekker om julle te ontvang en leer ken. Kom asb weer!
Niki C - Apr 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom asseblief weer.
Groete
Suzanne L - Des 2017
Gemiddeld
Dit was 'n uiters aangename ervaring. Ons kon privaat wees maar die eienaars was altyd beskikbaar om te help.
Amanda L - Okt 2017
Gemiddeld
Home away from home.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Amanda,
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Gerald K - Okt 2017
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Gerald. Dit was heerlik om sulke stil, vriendelike gaste te hê. Dankie ook vir die lekker speel met die viervoetige kinders, Irene. Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang.
Mooi bly en groete.
Dewald O - Jun 2017
Gemiddeld
Fantasties, sal beslis weer Blomvlei Garden Cottage besoek.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Dewald! Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ek hoop dat julle weer sal kom kuier.
Groete,
Blomvlei Garden Cottage
Altus J - Jul 2016
Gemiddeld
Baie mooi uitsig.
Christine B - Jan 2016
Gemiddeld
Aangenaam verras deur die oulike woonstel en vriendelike ontvangs.
Liezel C - Jan 2016
Gemiddeld
Heerlik!
Johnnie V - Nov 2015
Gemiddeld
100% vir ons behoefte. Ons het baie lekker gebly.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Beste Johnnie,
Dankie vir die terugvoer, dit sal gaaf wees om julle weer te verwelkom.
Groete,
Lizet
Wilma S - Nov 2015
Gemiddeld
Fantasties!
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Wilma. Dit was n plesier om julle te ontvang. Ons sal ook graag by julle Kambro wil oorbly. Dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang. Groete. Kobus en Lizet
Hetty H - Okt 2015
Gemiddeld
Beste ooit, die gasvrou was fantasties.
Blomvlei Garden Cottage se terugvoer
Dankie Hetty!
Julle was droom gaste. Ek sal julle graag terug verwelkom. Dis so lekker as gaste die Kaap, met al sy betowering, geniet. Groete
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom