Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blomvlei Garden Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Blomvlei Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
John Roy V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John Roy V
Gesin met tieners

Sal enigetyd iemand soontoe verwys.

Ruimte en netheid was opvallend. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam. Privaatheid was ook 'n prioriteit waarvan ons baie gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandre S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre S
Gesin met klein kinders

Oulik ingerig en heerlik gebly.

Oulike plekkie wat goed ingerig is en die gasheer en gasvrou was dierbaar. Het ons baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois U

Awesome.

Very nice! Very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Dankie ons hoop om julle weer te sien. Groete

Blomvlei Garden Cottage
Irma D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, met alles wat 'n mens nodig het.

Lizet en Kobus is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Dankie Irma. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom asb weer!

Blomvlei Garden Cottage
Corné H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, rustig en veilig. Absoluut sentraal geleë. Die vriendelikste gasvrou ooit.

Ons het reeds al ons familie en vriende aanbeveel om by Blomvlei oor te bly. Absoluut aangenaam in alle aspekte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Dankie Corne. Dankie vir julle begrip met die alarm malligheid op n Saterdagaand. Julle moet asb weer kom kuier. Groete

Blomvlei Garden Cottage
Pauline B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline B

Veilige en gemaklike kuierplek.

Lieflike verblyf met al die nodige toebehore! Warm ontvangs deur eienaars en baie behulpsaam met enige versoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Dankie Pauline. Julle was sulke maklike gaste. Sterkte met woefie Bruno. Kom asb gou weer!

Blomvlei Garden Cottage
Jana G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste blyplekkie in die Kaap.

Ons moes aan 'n sportbyeenkoms deelneem in die noordelike voorstede. As gevolg van Covid is ons skrikkerig vir groot groepe en hotelle. Wat 'n wonderlike huisie! Ons het heerlik gebly. Die fasiliteite is perfek, die uitsig is asemrowend wanneer die son sak en die gasheer en gasvrou is wonderlike mense. Ons kan nie die huisie genoeg aanbeveel nie. Ons reis baie en hierdie verblyf is in ons top-3 van alle tye.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie Jana. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken en te huisves. Geluk met die swemprestasies. Hoop ons sien mekaar weer. Mooi loop.

Blomvlei Garden Cottage
Hennie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woonstel was heerlik skoon en gerieflik. Die gasvryheid was uitstekend.

Lizet, baie dankie vir julle gasvryheid en uiters vriendelike diens. Dankie aan jou man vir die hulp met ons vervoer probleem. Die woonstel was ruim, baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, veilig, heerlik!

Alhoewel ons deur die dag rondgery en gekuier het, was dit 'n heerlike plekkie om saans na terug te keer. Kobus en Lizette het ons werklik tuis laat voel en seker gemaak dat ons niks kortkom nie. Die uitsig is pragtig, die omgewing stil en ons het heerlik warm geslaap. Ons sal beslis weer daar gaan aanklop wanneer ons in die Kaap sou gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Heerlik gebly. Alles wat jy nodig het is daar. Skoon en ruim. Stil en veilige omgewing. Sal definitief weer daar oorbly en kan dit verseker aanbeveel. Ons gasvrou was baie vriendelik en het ons sommer gou tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aileen C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en rustig.

Ons was verras met die grootte van die verblyf teen 'n ongelooflike billike prys. Ons maak baie gereeld van die webtuiste gebruik en weet min of meer wat ons te wagte kan wees. Die gasvrou het die ekstra myl gestap om ons welkom te laat voel, sonder om heeltyd teenwoordig te wees. Meer veilig en rustig kan dit nie. Ons sal beslis weer gebruik maak van hierdie akkommodasie, sou dit nodig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

baie dankie Aileen! Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom gerus weer.
Groete
Lizet

Blomvlei Garden Cottage
Ms Verushka V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ms Verushka V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Refreshing. Quality. Equipped. Peaceful. Comfort.

Except for the shower which is not designed for two, absolutely loved the peacefulness. Privacy, such equipped premises. The best I've experienced in the Northern Suburbs. I am looking forward to my next stay. Thank you for great accommodation. Blomvlei is most certainly accommodation worthy of one's time as well as a review. Thank you all around. A pleasure only!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Thanks for the kind words. Sorry about the shower. We are looking forward to your next stay.

Blomvlei Garden Cottage
Anastina W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastina W
Gesin met klein kinders

Lavish and Relaxing

Just need to say, thank you Lizet and your family for a beautiful and warm welcome. Everything was beautiful, she constantly kept asking me if there's anything we need. Have you ever walked in a place and found freshly baked bread, now that's what I call service. Thank you so much. Will be seeing you again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Thanks a lot for the kind words. You were the best guests ever, even changed and washed linen before you left. You are most welcome to come again.

Blomvlei Garden Cottage
Sonja B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tuis gevoel, en sal definitief weer daar gaan bly.

Die ligging is perfek, naby alles. Hulle het ons hond toegelaat en dit is beslis vir my 'n groot pluspunt. Baie behulpsaam. Voel soos 'n familiekuier. Woonstel is pragtig en net groot genoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie Sonja. Julle was sulke maklike gaste en die hondjie n plesier. Kom asb weer.

Blomvlei Garden Cottage
Paulus G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede sal enige tyd weer daar gaan bly.

Ek en my vrou Delene het baie lekker gebly. Lizet en Kobus het ons baie vriendelik ontvang. As ons bv. uit was en wanneer ons teruggekom het, het veral Wolfie (een van die drie groot honde) ons baie bly terug verwelkom. Ons is ook gereeld gevra of ons nie iets benodig nie. Die linne en beddegoed en sommer alles was puik en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met klein kinders

Uitstekend uitstekend, kan nie vir meer gevra het nie.

Wow, wow, wow. Tannie Lizet en Oom Kobus, baie dankie vir 'n awesome tyd. Ek beveel julle vir enige een aan. Hartsmense wat uit hulle pad uit gaan vir jou. Ek sal nooit weer iewers anders boek nie en hoop ons sien julle gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en ek is ook bly ons paaie het gekruis. Mooiloop en ons hoop ons sien julle gou weer. Groete vir die res van die span.

Blomvlei Garden Cottage
Trevor B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, skoon en netjies.

Baie netjiese, skoon en ruim woonstel met alles wat nodig is. Groot erf met stil, vriendelike honde. Eienaars baie hulpvaardig veral met aanwysings na nabygeleë winkelsentrums, ens. Jy is heeltemal privaat en veilig. Goeie kommunikasie vanaf Lizet deurlopend. Sal die plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Beste Trevor,

Baie dankie! Dit was goed om julle te ontvang.

Ons hoop ons paaie kruis weer.

Groete,
Blomvlei Garden Cottage

Blomvlei Garden Cottage
Amy V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker en veilig.

Lizet en Kobus het ons vriendelik ontvang. Hulle plekkie is netjies, veilig en het voldoen aan al my vereistes. Hulle gasvryheid is soos die van min. Blomvlei is definitief van nou af een van my top opsies as ek in Kaapstad moet wees. Ek beveel hulle sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie, Amy. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle alles so netjies gelos het.

Hoop om julle gou weer te sien.

Mooibly en groete
Lizet

Blomvlei Garden Cottage
Hester K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester K
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig en warm gasvryheid het ons verblyf fantasties gemaak.

Warm ontvangs in die vroeë oggendure, paaseiertjies, koffie, melk, suiker en beskuit. Wat meer kon ons voor vra? Ons het dit werklik geniet. Baie dankie aan Lizet en haar man.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie Rina. Dit was lekker om julle te ontvang en leer ken. Kom asb weer!

Blomvlei Garden Cottage
Niki C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki C

Uitstekend.

Baie netjies met alles en meer wat mens kan benodig. Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gekuier en sal definitief weer van Blomvlei Garden Cottage gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Kom asseblief weer.
Groete

Blomvlei Garden Cottage
Suzanne L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne L
Gesin met tieners

Dit was 'n uiters aangename ervaring. Ons kon privaat wees maar die eienaars was altyd beskikbaar om te help.

Die blyplek was baie skoon en netjies en loopafstand van 'n winkelsentrum. Die eienaars was baie behulpsaam sonder om op ons privaatheid inbreek te maak. Dit was 'n baie aangename ervaring en ons kan dit beslis aanbeveel. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf.

Ons was aangenaam verras oor die warm ontvangs en goed ingerigte tuinwoonstel. Die vars broodjie was 'n aangename verrassing na 'n lang pad vanuit Namibia. Die tuinwoonstel is uitstekend ingerig met baie bonus geriewe. Lekker sentaal en naby aan alles. Wat 'n wonderlike ruim uitsig oor die Kaap. Nogmaals baie dankie Kobus en Lizet. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie Gerald. Dit was heerlik om sulke stil, vriendelike gaste te hê. Dankie ook vir die lekker speel met die viervoetige kinders, Irene. Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang.
Mooi bly en groete.

Blomvlei Garden Cottage
Amanda L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Gesin met tieners

Home away from home.

Baie lekker gebly vir die week, het sommer tuis gevoel. Netjiese, skoon 'cottage'. Baie behulpsame gasvrou en pragtige honde. Lieflike groot grasperk en baie mooi uitsig. Sal beslis weer daar tuis gaan as ons die Kaap besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie Amanda,
Dit was heerlik om julle te ontmoet en ontvang. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Blomvlei Garden Cottage
Dewald O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal beslis weer Blomvlei Garden Cottage besoek.

Ons het met Lizet gereël dat ons ongelukkig nie voor 12 die aand daar sal wees. Hulle het van die begin af moeite gemaak en ons verseker dat dit nie 'n probleem met hulle sal wees nie. Hulle het ons die die oggend 00:30 met die ope arms verwelkom. Stunning plek, mooi, skoon en beslis baie netjies. Baie dankie dat julle ons naweek so lekker gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie Dewald! Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Ek hoop dat julle weer sal kom kuier.

Groete,
Blomvlei Garden Cottage

Blomvlei Garden Cottage
Altus J - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altus J
Gesin met tieners

Baie mooi uitsig.

Lekker groot en ruim, mooi woonbuurt, eienaars lekker mense om mee te gesels, goed toegerus. Word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met tieners

Aangenaam verras deur die oulike woonstel en vriendelike ontvangs.

Ons het dit so geniet om by so 'n netjiese, huislike plekkie in te stap! Ons was sommer dadelik tuis. Dankie julle vir jul vriendelike ontvangs en pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Wat 'n heerlike verblyf het ons nie gehad nie! Kobus en Lizet is fantastiese gashere met hul gasvryheid en aandag aan detail. Die woonstel is netjies, veilig, privaat en goed toegerus - dit verseker gemaklike en gerieflike verblyf. Ons sal beslis weer by Blomvlei tuisgaan en sal dit ook aanbeveel aan ander besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johnnie V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% vir ons behoefte. Ons het baie lekker gebly.

Die eienaar Lizet en haar personeel was baie oulik. Die ontvangs was uitsonderlik en die woonstel was baie netjies. Sal weer daar tuis gaan. Dankie vir die aanbeveling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Beste Johnnie,

Dankie vir die terugvoer, dit sal gaaf wees om julle weer te verwelkom.

Groete,
Lizet

Blomvlei Garden Cottage
Wilma S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het baie, baie lekker gekuier by Kobus en Lizette en is as vriende daar weg. Hulle plekkie is pragtig, goed toegerus, veilig en silwer skoon. Dit was net 'n plesier om daar te kon bly en ook vir Lizette en Kobus te kon ontmoet. Beveel dit verseker aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie Wilma. Dit was n plesier om julle te ontvang. Ons sal ook graag by julle Kambro wil oorbly. Dit sal lekker wees om julle weer hier te ontvang. Groete. Kobus en Lizet

Blomvlei Garden Cottage
Hetty H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hetty H
Saam met vriende

Beste ooit, die gasvrou was fantasties.

Ons kon nie vir 'n beter plek gevra het nie. Dit is by die N1 wat jou na al die verskillende plekke wat jy graag wil gaan sien neem. Die gasvrou het elke dag vir ons kaarte gedruk sodat ons so veel as moontlik kon doen in die beperkte tyd wat ons daar was. Sy is baie professioneel en hulpvaardig. Ek kan haar plek beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blomvlei Garden Cottage se terugvoer

Dankie Hetty!
Julle was droom gaste. Ek sal julle graag terug verwelkom. Dis so lekker as gaste die Kaap, met al sy betowering, geniet. Groete

Blomvlei Garden Cottage
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDlmMzNiLTU4MmQtNGExYy1iZTI3LTkxNGM1NTA3MWIyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 19 Van Der Merwe Crescent Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.879975135645 18.619800991402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem