Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blomvlei Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Blomvlei Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorgwoonstelletjie met 'n aparte kothuis op die eienaar se perseel in 'n rustige area in Bellville in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is perfek vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n goeie basis vanwaar hul die Moederstad kan verken.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders of 3 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Let asb. dat die eenheid nie geskik is vir 4 volwassenes nie. Die slaapkamer met lugversorging het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel, sitarea met gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat dit die ideale plek vir 'n skemerkelkie maak. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Die tuin is omhein en daar is oorgenoeg veilige parkeerplek vir 2 voertuie en 'n sleepwa. Die perseel is troeteldiervriendelik. Let asb. dat die eienaar 3 mediumgrootte Border Collie-kruis honde het. Hulle is goed gemanierd en kom oor die weg met ander honde en katte.

Slaapplek

’n Bespreking by Blomvlei Garden Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Blomvlei Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blomvlei Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDlmMzNiLTU4MmQtNGExYy1iZTI3LTkxNGM1NTA3MWIyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 19 Van Der Merwe Crescent Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.879975135645 18.619800991402