Blonds Blessings

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blond's Blessings is 'n selfsorghuis in Struisbaai, 'n bekoorlike vissersdorpie in die Wes-Kaapse Overbergstreek.

Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Bababed is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, 'n kombuisie en 'n ingeboude braai-area. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. WiFi word ook voorsien.

Gaste het toegang tot wasgoedgeriewe.

Dit het een van die langste ononderbroke strande in die Suidelike Halfrond en die dorpie spog met witgekalkte vissershuisies, kleurvolle vissersbote, 'n hawe en baie om jou te bekoor.

Slaapplek

'n Bespreking by Blonds Blessings sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
4 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blonds Blessings gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 096 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false