LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blood River Outspan Lodge | LekkeSlaap
+8

Blood River Outspan Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vechtkop, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R920 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Plattelandse gastehuis met vier slaapkamers.Beskik oor slaapgeriewe vir 12 persone. Sentraalgeleë tot die volgende slagvelde: Slag van Bloedrivier,Rorke's Drif, Isandlwana en Talana.

Een familiekamer - Een dubbelbed en twee enkelbeddens met en suite-badkamer (bad)
Een kamer - een dubbelbed en een enkelbed met en suite-badkamer ( stort)
Een kamer - een dubbelbed met en suite-badkamer( stort)
Een kamer - een dubbelbed met en suite-badkamer( bad)
Elke kamer is toegerus met 'n TV en DSTV

Op ons perseel is die Slag van Bloedrivier monument. Ons beskik oor 'n gelisensieerde restaurant,aandenkingswinkel en 'n museum.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Blood River Outspan Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Vechtkop, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Blood River Outspan Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vechtkop, , Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlmMjQ4ZTI5LTVkMDgtNGY2Zi1hMTQ5LTAwYzFjNjE4YWUwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 Vechtkop Section 168 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-16:00 10:00 -28.103793049061 30.533969700336
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!