Blossom Tree Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blossom Tree Cottage is 'n privaat selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 tot 4 gaste in Fisherhaven.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 1 badkamer met bad en groot stort. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis-area het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. 'n Dubbelbed vir tot 2 persone is teen 'n ekstra bedrag per persoon per nag beskikbaar.

Die braai- en kuierarea het 'n binnebraai en volle DStv-pakket en 'n radio. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n patio met 'n uitsig oor die soutwaterswembad. Geen hewige drinkery of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.

Parkeerplek is agter 'n hek wat gesluit is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël. Daar is 'n alarmstelsel en die alarmsleutel word slegs aand gaste wat vir lang periodes bespreek het gegee.Gaste wat slegs oor 'n naweek bespreek, moet asb. met die eienaars kommunikeer ingeval hulle laat nag of vroeg oggend moet in/uit ry.

Die eienaars woon in die hoofhuis voor op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Blossom Tree Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blossom Tree Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]