Blou Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blou Inn Gastehuis is 900 m of 12 minute se stap van Kaapstad se beroemde Bloubergstrand af.

Blou Inn bied verskeie kamers wat almal oor TV's met DStv-kanale, ’n kluis, yskassie, broodrooster, ketel en haardroër beskik. Gaste het toegang tot ’n kombuis met verskeie produkte en ’n braai-area.

Onbeperkte optiesevesel-WiFi is beskikbaar en daar is parkeerplek op die perseel teen geen ekstra kostes nie.

Of jy nou in Kaapstad vir besigheid of plesier is, is Blou Inn die plek vir jou! ’n MyCiti-bus ry reg verby die gastehuis wat dit maklik maak vir gaste om die area te verken. Dié bus ry tot by Kaapstad se middestad, Melkbosstrand en die lughawe. Marine Circle is net 800 m van ons af en spog met verskeie vermaak om gaste mee besig te hou soos restaurante, kroeë, klubs en kruidenierswarewinkels.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blou Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false