Blou Iris B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blou Iris B&B is 'n bekoorlike, stylvolle gastehuis wat in 'n stil woonbuurt in die Strand geleë is.

Dié gastehuis bied basiese verblyf in 3 en suite-slaapkamers met dubbel- of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braaigeriewe en ontbyt is teen ekstra koste beskikbaar. Die eiendom is net 150 m van die Strand se openbare swembad en die hoofswemstrand af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blou Iris B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false